Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Darkness – Love is Only a Feeling

The Darkness is al deur hulle ups and downs. Na ‘n near split, ‘n hiatus en so paar stints in rehab lyk dit darem of die band nou weer op goeie form is. Hulle was onlangs hier in Suid-Afrika en ek wou hulle graag gaan kyk, net jammer hulle was die opening act vir daardie pot kak wat vermom is as Lady Gaga. Daar is geen band in die waarvan ek genoeg hou om deur Lady Gaga te moet sit nie.

The Darkness

Hier is die video vir “Love is Only a Feeling”. Dit was een van The Darkness se eerste hits en bly tot vandag toe nog ‘n awesome track. Veral die guitar werk op die song is ongelooflik. Kyk veral uit vir die solo rondom 03:20. Of kyk net die hele video.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *