Skyfall – Our Last Night Cover

Die rede hoekom ek so lank gevat het om Skyfall, die nuutste James Bond fliek, te kyk is oor die walvis Adele die theme song gesing het. Ek kan haar nie verdra nie. Gister oggend het ek ‘n mail ontvang van ‘n gevaaalike leser met die naam Chris Snyman, en hy het die link na die video hier onder gestuur.

Our-Last-Night

Dit is ‘n Adele cover, deur ‘n rock band. Our Last Night is ‘n post-hardcore (ek weet ook nie wat dit beteken nie) band uit Amerika. Veel meer as dit kan ek jou nie vertel nie. Hier gaan dit immers oor die cover, nie info oor Our Last Night nie. Die is ‘n moeilike song om te cover. Adele skryf nou nie regtig van die opwindenste songs nie. Hulle verander nie veel aan die gevoel van die song nie, tot hier by die 02:00 merk. Dan word dit bietjie harder. Wat dink julle?

2 Responses

  1. Juan Venter says:

    Hay man hier is ‘n paar pop hits wat deur metal bands gecover word.

    Toxic – A Static lullaby (Original K-Fed Spears)

    http://www.youtube.com/watch?v=xHJ2C-FAzB8

    Just Dance – Surrender the Dance Floor (Original Hermaphrodite Gaga)

    http://www.youtube.com/watch?v=rFaHO6Hihmw

    Somebody that I used to know – ERock (Original Gotye)

    http://www.youtube.com/watch?v=h1-Z7Ac32Tg

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Juan: Thanks man!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"