Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir die gehoor

Tyd vir nog ‘n Vrydag Bederf. Hou asb aan om jou foto’s in te stuur via WhatsApp (0788452709). Jy kan ook email gebruik as dit meer jou flavour is deur gevaaalikdotcom@gmail.com te email. Ek probeer op alle boodskappe en email reply, maar soms vat dit my ‘n rukkie om by almal uit te kom.

Onthou ons gaan Mozam toe vir die eerste gevaaalik Adventure Trip en jy kan ons join. Mozam trippies hoef nie ‘n arm en ‘n been te kos nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *