Verbeter jou bui met Random Gevaaalikhede
Die Random Gevaaalikhede foto’s hou nie op instroom nie. Dankie aan die van julle wat aanhou stuur. As jy ook ‘n foto het om te stuur, stuur dit gerus na (0788452709) met WhatsApp. As jy eerder wil ‘n email stuur, dan kan jy jou email stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com.
Luuks, geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Yup, van volgende week af is ek die Master Chef in my huis te danke aan Daily Dish. Jy kan R250 af kry van jou eerste order om Daily Dish vir jouself te probeer.