Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf want ons soek nog

Die week het ek nie veel om te sê in die Vrydag Bederf nie. Dit was ‘n besige week by gevaaalik.com. Ons het ‘n podcast gedoen Maandag en die terugvoer so ver is great. Gaan luister gerus na die podcast. Dan het ons verby die 1000 artikel merk beweeg die week ook en ons het dit gevier met Stoute Boudjies. Nou gee ons ‘n Fleshlight weg ook, vir die gene wat wil draaties maak in styl. Vanaand is dit ons en Firkin in Centurion vir ‘n mal party. Wie sien ons daar?

Dankie aan Jaded Ink wat Vrydag Bederf ook sponsor. Gaan like hulle Facebook page!

Geniet die week se Vrydag Bederf en lekker naweek.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *