Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

6Jul/120

Die Hot Wheels-span stel wêreldrekord op by X Games 2012

X Games, oftewel die "Olympics of action sports", het nog nie een jaar teleurgestel nie. En X Games 2012 in Los Angeles was geen uitsondering nie. Die Hot Wheels-span wat uit die rally legende Tanner Foust en sy bekwame spanmaat Greg Tracy bestaan, het dié jaar gesorg vir 'n befokte stunt - en gevolglik 'n nuwe Guinness World Record.

Die twee het sy-aan-sy uit die blokke geskiet en toe gelyktydig om 'n ses-verdieping double loop gejaag, waarna hulle dit stylish met 'n gap clearance geeïndig het. Tanner en Greg het ballas van staal. Checkit:

Soortgelyke gevaaalikhede:

Die Wit-Buffel soek kak met Sonny Bill Williams
DC Shoes en Ken Block bied aan: Gymkhana 5
Anderson "The Spider" Silva

Posted by Ant

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers