Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Iron Maiden Suid-Afrika Mei 2016

Iron Maiden The Book of Souls 650x250

Iron Maiden se nuwe album “The Book of Souls” het laasweek op nommer 4 ge-debut in Suid-Afrika en in Mei 2016 keer die band terug na Suid-Afrika op hulle nuwe Boeing 747, Ed Force One. Vocalist Bruce Dickinson gaan die vliegtuig pilot wat die band, crew en al hulle equipment gaan bring na Suid-Afrika.

Twee shows in Suid-Afrika

Iron Maiden gaan twee shows in Suid-Afrika speel: 18 Mei in Kaapstad se Grand Arena gevolg deur die 21 Mei Johannesburg show by die Carnival City Festival Lawns.

Iron Maide Book of Souls South Africa

Die Ed Force One gaan gelaai wees met die band, hulle crew en amper 12 ton se equipment vir die shows op 6 van die 7 kontinente. Tydens die toer gaan die band 35 lande besoek en meer as 88 500km vlieg, insluitende China en El Salvador vir die eerste keer ooit.

Bruce het die volgende te sê gehad oor die shows: “We cannot wait to get back out on tour. When we start in the USA in late February it will be 19 months since our last show at Sonisphere in the UK so we are raring to go. Maiden thrive on touring and getting out to our fans, it’s what we do best, so it will be a great feeling to board our new Jumbo Ed Force One with the crew and the gear and head round the globe and get back on stage for you guys. I’m especially delighted to be coming to South Africa, as although the band has played here before, it’ll be the first time that Adrian Smith and myself will be touring here as part of Iron Maiden, so we’re really looking forward to seeing all our fans!

Of course we haven’t decided on the set list as yet and won’t until we start rehearsing but we really look forward to playing a number of new songs live, especially as the recording was so much live. However, as it’s been a while since we saw you all, I am sure we will include plenty of older fan favourites too. I think the fans will be delighted by what we have in mind. We are also in the middle of creating the new show and rest assured we are working hard to bring you all something spectacular, something with a lot of heart !!! You certainly deserve it for your patience.”

Iron Maiden Ed Force One

Die support band op die Book of Souls Tour is The Raven Age.

Kry jou Iron Maiden Suid-Afrika kaartjies

Tickets sal beskikbaar wees vanaf 17 September 2015 om 09:00 op bigconcerts.co.za of Computicket. Soos altyd is daar exclusive pre-sale tickets vir lede van die Iron Maiden Fan club, en jy kan meer besonderhede oor dit kry op ironmaiden.com. Kaartjies gaan tussen R510 en R905 kos vir die Kaapstad show en tussen R620 en R905 vir die Johannesburg show.

Iron Maiden The Book of Souls 650x250

Wen twee kaartjies deur ‘n comment te los hier onder en ons te vertel wat jou gunsteling Iron Maiden song is. Bonus punte as jy die post share op twitter en @gevaaalikdotcom tag in jou tweet. Ons besluit is finaal en ons luister na geen gegrens. Ons sal die wenner Vrydag aankondig, sommer heel eerste in ons nuusbrief.

You may also like...

27 Responses

  1. Joss Pieterse (Jossie Ayame) says:

    My gunsteling Iron Maiden song is Brave New World!

  2. Craigster says:

    The Wicker Man, sonder twyfel, dit is net alles wat IRON MAIDEN awesome maak!

  3. Anthonyhalfie says:

    Blood Brothers… jy kan nie die song luister sonder om jou shit te verloor nie…

  4. Johan Coetzee says:

    Hallowed be thy name!!

  5. Nicolas says:

    Hallowed be thy name smelt gesigte.

  6. Piet says:

    Dis Bruce Dickinson – nie Dickenson nie!

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @Piet: Dankie Piet.

  8. Theron says:

    Fear of The Dark is die een. Vele kinders word daarop gemaak

  9. Peter says:

    Lord of the Flies

  10. Darryn van der Walt says:

    The Number of the Beast

  11. Michael says:

    Die ongelooflike komposisie op When The Wild Wind Blows het my stomgeslaan sowel as die lyrics wat dit my heel gunsteling Maiden song maak

  12. Kyuss says:

    Fear of the dark was awesome en Mark of the beast het my skuldig laat voel asof ek in die hel gaan brand oor ek n liedjie luister. Pfff

  13. Stephan says:

    Fear of the Dark, en Run to the Hills. Kan nie beter kry nie.

  14. Christian says:

    Lightning Strikes Twice

  15. Matthys says:

    Wasted Years! So awesome dis my foon se ringtone! Epic begin!!!

  16. Ryan Hare says:

    The Fallen Angel!!!

  17. Elizabeth Palm says:

    My gunsteling is seker Rainmaker. Dis n verskrikliker lekker riff en die lyrics gee graag vir my hoendervleis. Mens raak erg inspired. ‘You tell me you can stop the rain… you tell me that we all can change.’ Sjoe ja nee defnitief n fav. Mens kan ook nie Dance of Death n mis gee nie. Die storie intrigue my elke liewe keer wat ek dit luister selfs al ken ek die lyrics uit my kop uit en sing dit graag my vir my honde terwyl ek vir hulle kos inskep of stuff om die huis doen. Pretty effing brutal man. \m/ dankie vidi geleentheid en so. Mooi dag ok?

  18. Elizabeth Palm says:

    As jy nie met metal luister nie is jy fokkol. Blues is ook alright 😉

  19. Eugene Lategan says:

    Fear of the dark. Live version. Nuwe jaar, kampvuur in die bos, geen elektrisiteit, net maanlig en die kar se radio op FULL VOLUME. bef@K!!

  20. Patrick says:

    By ver is een van hul beste songs en my gunsteling song Phantom of the opera, live is hulle incredible en die song bewys dit oor en oor net so oor die 07 minute kry jy awesome instrumental metal! Halfpad deur gaan die song in ‘n tipe van n balad en dan skielik stilte, wat daarna volg is genius! Awesome band en awesome geleentheid thanx stix! Dis awesome dat Bruce en die span terug gekom het met n nuwe world tour na sy siekte, ons kan almal uitsien na Steve Harris as hy met sy guitar op die skare mik en vuur, Adrian en Dave se solo’s, Jannick hoe hy kenmerklik sy guitar om sy lyf “swing”, Nicko op die dromme en natuur Bruce wat sy beste gee! Sien moer baie uit!

  21. Attie says:

    As dit nie was vir Maiden en “Run to the hills” nie, sou my tiener jare maar moer vervelig gewees het.

  22. DaaiRegardt says:

    Fear of the dark – beslis een van die beste songs onder die son

  23. Sinea van Wijngaarden says:

    Number of the beast by vêr die lekkerste ding ooit om uit te rock op dit.

  24. Ek neem aan ek mag nie deel neem nie maar ek gan anyway comment. Ek gan een van daai mense wees en sê Fear of the dark maar Speed of light is gou besig om op te vang mainly oor die cool music video.

  25. Emile vd Westhuizen says:

    Rime of the Ancient Mariner! Het dit toe ek ‘n kid was op ‘n 411 Skate video gehoor, en dit was my kennismaking met Iron Maiden. Daarna net al hoe meer, The Trooper, Fear of the Dark, Wicker Man. En ek wil vir Eddie live sien en my pa saamvat!

  1. September 16, 2015

    […] gee ‘n kaartjie vir jou en ‘n vriend weg na Iron Maiden SA. Gaan loer hier vir details en los ‘n comment om te […]

  2. September 17, 2015

    […] skryf vir die stel kaartjies na een van Iron Maiden se shows hier in Suid-Afrika. Jy kan comment op hierdie post om in te skryf. Ons kondig die wenner sommer more in ons nuusbrief aan. Die nuusbrief sal 07:00 in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *