Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

8Mar/121

Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it

"Insane in the Brain", "(Rock) Superstar" en "How I could Just Kill a Man" is die bekendste van Cypress Hill se musiek. Hulle hou ook vir die afgelope paar jaar die "Smokeout Festival" saam met ander bands. Ek het lanklaas van hulle musiek geluister, toe kom ek gister op hierdie nuwe song af wat hulle saam met Rusko gedoen het. Rusko is 'n dubstep producer en DJ. As jy elke oggend na Kakkeranda 94.tos luister oppad werk toe, kan ek jou nou al sê jy gaan nie die song like nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Die sebra-ervaring
Joseph Arthur laat jou hart huil
Eagles of Death Metal - I Want You So Hard

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it

  1. kontcool!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers