Random Gevaaalikhede vat Maandag by die balls
Maandag is bittermin lekker. Die Random Gevaaalikhede help darem om so paar minute verby te kry. ‘n Break van die office grind, net minder sleg vir jou as ‘n KitKat. As jy iets anders wil sien wat baie cool is, loer na die downhill mountainbike video, dit is mal.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Wen twee kaartjies na een van die Iron Maiden shows in Suid-Afrika: Details hier.