Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

24Aug/120

The Distillers – The Hunger

The Distillers is 'n punk band met Brody Dale as die vocalist. Al bestaan die band uit vier lede het Brody Dale meeste van die musikale werk self gedoen, guitar gespeel, gesing en songs geskryf. Sy is beken vir haar harsh stem. The Distillers het opgebreek maar Brody het toe saam met lead guitarist Tony Bevilacqua die band Spinnerette begin.

Brody Dale het met Josh Homme (Queens of the Stone Age) getrou in 2007. Hulle het twee kinders saam. Daar is net iets van haar stem wat my gevang het en in 2004 was "The Hunger" die eerste song wat ek van hulle gehoor het. Haar stem is harsh maar vir my is dit sexy. "The Hunger" is nie wat ek 'n punk song sal noem nie, dit is amper meer 'n ballad. Check die video hier onder en laat weet my wat jy dink van The Distillers se "The Hunger".

Soortgelyke gevaaalikhede:

Foo Fighters Garage Tour
MK By Die Dam wenners
Vanfokingtasties - Acoustic

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers