Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

High on Fire – Songs of Thunder

Waaroor gaan metal musiek eintlik? Unlike R&B en rap wat deesdae lyk my meestal gaan oor voorgee, is dit nog nooit gewees waaroor metal gegaan het nie. Metal gaan oor harde, overdrive max, distortion max riffs. Metal gaan oor dromme wat jou bene en kop laat op en af hop. Metal gaan oor fire, brimstone, drake, of die apocalypse. Niks sinnelose emosie wat jou wil laat knaag aan jou polse nie. Hierdie is regte metal, nie Bullet for my Valentine nie. Hierdie is High of Fire.

High on Fire - Blessed Black Wings

Ek gaan jou nie nou verveel met wie High on Fire is nie. Dit sal kom, wat ek wel gaan doen is jou blootstel aan ‘n instrumental track wat ek al heeldag luister, sonder ophou. Hoekom? Want hierdie is metal. Hierdie is High of Fire. Hierdie is “Songs of Thunder”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *