Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dans Dans Lisa se “Eskimosies”

Aangesien gevaaalik.com hierdie week ‘n podcast saam met Bouwer Bosch doen, het ek besluit om vir julle een van sy nuwe videos te post. Ons almal weet hy hou daarvan om gek te skeer en hierdie video is geen uitsondering nie. Die video is getiteld “Eskimosies” en is Dans Dans Lisa se nuutste stukkie werk. Kyk solank die outjie terwyl jy wag vir die podcast om gepost te word.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *