Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Carl’s Jr gaan sexy vir The All-Natural Burger

Carl’s Jr het hulle burgers sexy gemaak met die hulp van die model Charlotte McKinney. Meer spesifiek die “All-Natural Burger”. Gras gevoerde beesvleis, geen antibiotika, geen ekstra hormone en geen steriods. Dus beter vir jou. Veral as dit saam met ‘n super mooi vrou vir jou saam in ‘n pakkie gegooi word. Ek dink wel dat die “All-Natural Burger” ook “Charlotte McKinney not included” iewers op die papkie sal hê.

Carls Jr All-Natural Burger Charlotte McKinney

Voor die liberal-conservative-feminist-hippy-lumbersexuals nou gaan kerm en grens oor hoe dit vrouens objectify, nie mooi is vir kinders om te sien nie, sexually suggestive is, ens. Wees eerder bekommerd oor Nicki Minaj haar “Anaconda” video. Ten minste verstaan ek 100% wat hier aangaan: Hulle gebruik vir Charlotte McKinney teen my. Ek gaan nou die All-Natural Burger assosieer met Charlotte en hoe ongelooflik hot sy is.

‘n 9-jarige dogtertjie het geen indee wat aan haar verkoop word in die “Anaconda” video nie. Wat van eerder as die wêreld probeer verander om dit veiliger te maak vir jou kinders, verduidelik jy aan jou kinders wat aangaan en help hulle verstaan wat jou jare gevat het om op jou eie uit te figure. Van daar af moet hulle maar hulle eie belsuite neem en vir hul self kies waarmee hulle saamstem of nie. As jy jou job as ouer reg doen nou, sal jy ook volle vertroue hê in wat hulle kies om te ondersteun en wat nie as hulle eendag volwasse mense is. Of jy kan alles vir hulle probeer vrooskryf, asof hulle nie vir hulself kan dink nie, en kyk hoe werk dit vir jou uit terwyl hulle met die hele wêreld se informasie op hul fone rondloop. Wees maar versigtig met watse liberal-conservative-feminist-hippy-lumbersexual bull shit stories jy aan jou kinders probeer smous.

Die plan is om die advertensie te wys op TV tydens die Super Bowl. Dit is soos die Super Rugby final vir Amerikaners. Wat dink jy van die advertensie? Los ‘n comment op ons subReddit.

You may also like...

2 Responses

  1. March 9, 2015

    […] is Charlotte McKinney. Ek het vroër die foto op haar Instagram gekry en toe daaroor getweet. Gelukkig vir jou het ek ook […]

  2. February 22, 2016

    […] McKinney het gehelp om een van die beste burger advertensies in die heelal te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *