Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #55 – Prostituut Bure

In die week se episode van die gevaaalik.comedy Podcast praat ons BB guns en toe my broer die bure se kind in die oog geskiet het met ‘n BB gun. Ons praat ook oor die bure-tannie wat ‘n vrou van die nag was. Basies is hierdie ‘n flashback na my lewe as kind in die noorde van Pretoria.

Gevaaalik Podcast #55 - Prostituut Bure

Dankie dat jy luister na die gevaaalik.comedy Podcast. Onthou jy kan dit direk van die site af luister hier onder, of jy kan dit download, of selfs kry op iTunes. Die coolste Afrikaans Podcast op die internet.

You may also like...

3 Responses

  1. January 20, 2016

    […] Die episode van die Podcast waar ek stories uit my verlede vertel: ‘n Kind word in die oog geskiet met ‘n BB gun en ons buurvrou se snaakse werksure. gevaaalik.comedy Podcast #55 – Prostituut Bure. […]

  2. January 21, 2016

    […] nuutste episode van die gevaaalik.comedy Podcast is wat jy kort vir die volgende uur se vermaak in hierdie vervelige […]

  3. January 23, 2016

    […] week. Die episode het al reeds meer luisters gehad as die vorige week se episode. Lyk my die “Prostituut Bure” is ‘n hit. Kyk uit elke Woensdag vir ‘n nuwe gevaaalik.comedy Podcast […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *