Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #75 – Bondage

Gevaaalik Podcast #75 - Bondage

Die week sit ek en Sven op my stoep en praat oor sexy tennis dames, die tarantula hawk en weird sexual fetishes soos bondage of om in die eiers wil geskop te word.

As jy wil weet hoe ‘n tarantula hawk lyk, hier is ‘n foto. Vermy hulle maar, glos teek hy baie seer.

tarantula hawk south africa

Dankie vir almal wat luister na die gevaaalik.comedy Podcast. Ons het onlangs dit gemaak tot op die Top 200 Comedy Podcast op iTunes, by nommer 54. So dankie aan almal wat subscribe op iTunes en ons ratings en reviews gee daar. Dit help alles om ons te laat klim en ons mik vir die eerste Afrikaans podcast in die top 10 wees van hierdie category.

As jy nie ‘n Apple-mens is nie, kan jy ons podcast op Soundcloud ook luister of jy kan ‘n app soos BeyondPod gebruik op jou Adroid device om elke week in te tune.

Die song aan die begin van die week se gevaaalik.comedy Podcast episode is Iron Maiden – 2 Minutes To Midnight

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

13 Responses

  1. Van says:

    Wt n mors v tyd jle mut ook se dt jle ni erenstig opgeneem word ni!!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: Jy word ook nie ernstig opgeneem nie Van, want jy spel asof jy 5 jaar oud is. Dankie vir die luister ou bul, maar jy is te jonk vir ons podcast, hoor.

  3. Van says:

    ek sal beslyt of ek oud gnug is poes!!!!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: Jy meen besluit (let op die spelling) hoe oud jy is, jou 5-jarige domnaai.

  5. Van says:

    wtfe loser mt n key bord sondr n leewe!!!!

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: “What the fuck ever, loser met ‘n keyboard en sonder ‘n lewe.” is wat jy sou gesê het as jy ‘n opvoeding gekry het. Maar nou sit jy op jou foon en troll op die internet, want jy het nie ‘n ander internet connection nie. Ja, ek is die een sonder ‘n lewe. Goeie werk Van, jou nar.

  7. Van says:

    j is ni een wt kan prt oor speling ni fucknot j spel soos i bos mens

  8. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: “j is ni een wt kan prt oor speling ni fucknot j spel soos i bos mens” Ok ou grote, as jy so sê, jou mouthbreather. Dankie dat jy aanhou terugkom na gevaaalik.com, jou gunsteling website in die heelal!

  9. Van says:

    waatkykjy is baja btr as d stront b vere!!!!

  10. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: Snaaks dat jy dan meer tyd op gevaaalik.com spandeer…

  11. Van says:

    ds d leke tiete ds al ni jo kak speling ni!!!!

  1. July 7, 2016

    […] Nuwe podcast gevaaalik.comedy Podcast epsiode is nou beskikbaar: #75 – Bondage […]

  2. July 7, 2016

    […] altyd ‘n nar wat ‘n eier gaan lê, selfs al dink hy ons podcast is nie vir hom nie. Vandag is ‘n nuwe epsiode uit en een mega-fan kon nie wag om ‘n comment te los waar hy ons laat weet wat hy dink nie. In […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *