Mid-week Stoute Boudjies
As jy dit deur Woensdag maak, voel dit altyd of jy deur die ergste is. Nog net Donderdag en Vrydag om te gaan en dan is dit weer naweek. Dan kan jy vergeet van die mense wat jou deur die week probeer befok het, jy kan vergeet van die horrible werk en jy kan net relax. Jy moet nou ook relax, met so bietjie Stoute Boudjies. Die tyd het aangebreek, die tyd waarvoor ons al heel week wag.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Nuwe podcast gevaaalik.comedy Podcast epsiode is nou beskikbaar: #75 – Bondage
Het jy die week se Dinsdagram gesien? Dit sal jou inspireer, en van die inspirasie is hot ook, soos hier onder.
Waar kans mens die original foto kry van die laaste foto kry??
@Megzz: ‘n Leser het daardie een ingestuur, maar dit lyk vir my soos Sara-Jean Underwood so jy sal dit seker op haar Instagram of Facebook page kan kry. Ons het haar nou die dag in ‘n Dinsdagram gefeature ook: http://x5s.c11.mytemp.website/dinsdagram-gevaaalike-dames