Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met die goeie en die slegte

Weereens oortref julle julself, ons podcast het weer geklim vanaf nommer 55 na nommer 47 op die iTunes Top 200 Comedy podcasts lys. Dit is verseker te danke aan jou, die gevaaalik.com savage wat luister en subscribe op iTunes. Dankie.

Soos met alles, is daar altyd ‘n nar wat ‘n eier gaan lê, selfs al dink hy ons podcast is nie vir hom nie. Vandag is ‘n nuwe epsiode uit en een mega-fan kon nie wag om ‘n comment te los waar hy ons laat weet wat hy dink nie. In elk geval, dankie vir elke een van julle wat van julself laat hoor. Ons like die goeie en die slegte kritiek en probeer om die show en site beter te maak vir julle. Doen ons net ‘n guns: As jy ons regtig nie like nie, laat jou voetjies raas. Die internet is baie groot.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160707

Random Gevaaalikhede 20160707 (2)

Random Gevaaalikhede 20160707 (3)

Random Gevaaalikhede 20160707 (4)

Ek wil julle nie verveel nie, maar die een maak my trots op ‘n ander manier. Jay and Silent Bob Get Old is die eerste podcast wat ek begin luister het, en dit is 100% as gevolg van Kevin Smith wat ek my podcast begin het en vandag rank my podcast langs sy podcast in die iTunes Top 200 Comedy Podcasts in Suid-Afrika. Dankie vir elke een van julle wat gehelp het om dit te laat gebeur. Kry ons podcast op iTunes hier.

iTunes 47 Comedy Podcast

Random Gevaaalikhede 20160707 (5)

Random Gevaaalikhede 20160707 (6)

Random Gevaaalikhede 20160707 (7)

Random Gevaaalikhede 20160707 (8)

Random Gevaaalikhede 20160707 (10)

Random Gevaaalikhede 20160707 (11)

Random Gevaaalikhede 20160707 (12)

Random Gevaaalikhede 20160707 (13)

 

Random Gevaaalikhede 20160707 (9)

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Mario bongs en Halo armor FTW!! Thanks vir die gevaaalikhede Stix

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Net ‘n plesier dude. Dankie vir die comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *