Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #61 – John Vaaaty, hey

In die week se episode van die gevaaalikc.omedy Podcast praat ek en Sven oor James Kingston, die mal ou wat teen gebou uitklim soos ‘n mal doos. Hier onder is ‘n video van hom ook wat jy na kan loer as jy wil hê jou hol moet jou onderbroek eet en die handpalms moet begin sweet.

Gevaaalik Podcast #61 - John Vaaaty, hey

Ons praat ook oor John Varty, die ou wat werk met groot katte, en toe ook gemaul is deur groot katte. Anders as dit praat ons oor ‘n verskydenheid goed en lag soos gewoonlik baie vir mekaar.

Jy kan subscribe aan die beste Afrikaans Podcast op die internet op iTunes, hier.

Die song aan die begin van die week se Podcast is Rage Against The Machine – Killing In The Name

Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

‘n video van James Kingston:

https://youtu.be/IY5MxRRn8Pk

You may also like...

3 Responses

  1. James says:

    Goeie fok, maar julle kan kak praat! Ek weet nie wat de fok het my besiel om hierna te luister nie. Is daar actually mense wat elke week na hierdie kak podcasts luister? Ek weet julle maak seker goeie geld uit hierdie stront website uit, maar het julle al ooit oorweeg om ‘n regte, eerlike werk doen? En dan het jy alherhande goed te sê oor tapid en zef mense. Dis fokken presies wat jy is…

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @James. Hey James. Thanks vir die luister dude. Dit is cool as jy nie dink dit is vir jou nie, en thanks vir jou feedback. As jy nog ‘n episode wil try, try epsisode #58 – Rooineus Boobs, daar was ‘n hele paar mense wat daardie een veral gelike het. As jy nooit weer na ons kakpraat wil luister nie, ook cool. Die internet is ‘n groot plek, ek is seker jy sal iets kry wat jou smaak pas. Miskien is WAT met Willim Welsyn meer jou tipe podcast.

    Ek spot met baie goed, Afrikaners is een van die goed waarmee ek gereëld spot, want ek is immers ‘n Afrikaner en ek kan vir myself lag. Soos ek gesê het in die intro van die podcast: enige plek waar Afrikaans mense is, is daar kommin mense. Dus spot ek met myself, want ek is Afrikaans. Nie net Afrikaans nie, maar ook van die noorde van Pretoria. Maar dit is waar wat hulle sê van ‘n grap (veral ‘n kak maklike grap soos “Afrikaners is kommin”): As jy hom moet verduidelik, dan is dit eenvoudig nie snaaks nie.

    Thanks vir die luister en die feedback.

  3. Potkaas says:

    @James is jy kwaad omdat hulle oor ‘n ander, baie cooler en minder huilerige, James gepraat het, of is dit omdat jou pappa nie meer daar is om jou tolla te streel nie? Die feit dat jy ‘n breuk geneem het van wat jy probably normaalweg doen – flirt met jou sussie, jou ma afloer wanneer sy aantrek, draties kap op car magazine etc – sê vir my dat jy eintlik diep binne jou (hou op dink aan jou pa en konsentreer) hou van die podcast, en wens dat jy eendag ‘n gas kan wees.

    Die alternatief is dat jy ‘n poesgesig is. En jy is een jou poesgesig. Spring voor ‘n trok in.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *