Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #68 – Dragonball Z

In die week se gevaaalik.comedy Podcast praat ons oor Superbru picks, Loftus zeffers, hoe smartphones ons lewens verander het en mense wat invites na hul troue op Facebook stuur. Ons praat oor reptile, lizards en drake, hoe bye en blomme se verhouding werk volgens science en die voordele en nadele van net een kind hê.

Gevaaalik Podcast #68 - Dragonball Z

Jy kan subscribe na die podcast op iTunes. As jy ‘n Adroid foon gebruik kry vir jou BeyondPod die app, for free. In die BeyondPod app click jy net “Add Feed” en dan kan jy search vir gevaaalik.comedy en daar subscribe. Dan word elke nuwe episode sommer gedownload wanneer jy in ‘n Wi-Fi spot kom. Maklik.

Die week se intro track is Rock the Dragon die Dragonball Z song.

Dankie dat julle luister en vir ons email stuur. Geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

 

You may also like...

5 Responses

  1. Michel says:

    Ek was seker in die “bevoorregte” situasie waar ek op ‘n manier beide in enigste kind was en ‘n broer en suster gehad het. Ek is ‘n super laatlam, want my broer is 14 jaar ouer as ek en my suster is 11 jaar ouer as ek.

    As gevolg hiervan het ek albei kante van die heining gesien. Ek weet hoe dit is om heetemal alleen te wees en ek weet hoe dit is om siblings te hê.

    My opinie is dat om nie siblings te hê nie is die beter opsie van die twee. Ek het ‘n moerse nice verhouding met my broer en suster, dis nie asof ek hulle haat nie, maar ek was so baie alleen en my verbeelding is so goed ontwikkel dat ek nou nog net uit die realiteit kan verdwyn as ek wil. Dit het vir my die vermoë gegee om op myself te fokus.

    Natuurlik was ek nou nie rerig alleen gewees nie want as my broer of suster by die huis was na die dag by die universiteit dan kon hulle my uitkak as ek erens opgefok het. Maar ek was genoeg alleen dat ek eerlikwaar kan sê dis beter vir die kind om alleen te wees mits die ouers reg staan om die kind reg te ruk as hulle iets verkeerd doen, daar is genoeg fokkertjies wat GEEN respek vir enige iemand het nie.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Michel: Jis, thanks vir die comment Michel. Ja, dit is goed om alleen te kan wees met jou gedagtes. Veraldeesdae met smartphones is dit nie iets wat baie goed ontwikkel onder mense nie. Baie goeie punt.

  1. May 18, 2016

    […] Luister hier na gevaaalik.comedy Podcast #68 – Dragonball Z […]

  2. May 19, 2016

    […] Nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode #68 – Dragonball Z […]

  3. May 20, 2016

    […] In ons nuwe episode van die gevaaalik.comedy Podcast praat ons oor draakeiers. Luister en lag saam met ons: #68 – Dragonball Z […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *