Dis humpday, so Stoute Boudjies
Middel van die week. Dit voel nogal asof daar al reeds so baie gedoen is. Ek het selfs vir ons ‘n nuwe cool eenvoudige nuusbrief page gemaak vir die website, sodat dit maklik is om op te teken om die nuusbrief te kry, elke Vrydag. Later vandag land daar ‘n nuwe episode van die gevaaalik.comedy Podcast. Vir nou moet jy maar gelukkig wees met Stoute Boudjies. Aan die einde van die week se Stoute Boudjies is daar ‘n video van ‘n gevaaalike dame wat surf. Maak tyd om dit te kyk.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Luister hier na gevaaalik.comedy Podcast #68 – Dragonball Z
Hierdie is Emma Glover en jy kan meer van haar sien in laasweek se Dinsdagram.