Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #58 – Rooineus Boobs

Right, hier is die week se gevaaalik.comedy podcast. ‘n Afrikaans podcast, kan jy glo! Nie veel van hulle beskikbaar nie. Die week praat ek en Sven oor Rooineusdag en boobs uit ons kinder dae, ons bespreek die raw end of the deal in die lucky draw van die lewe kry en ook vertel Sven ons van sy onlangse cruise op ‘n cruise ship.

Gevaaalik Podcast #58 - Rooineus Boobs

Ek sê in die intro dat ek die Instagram video wat Sven geneem het sal embed in die post. Hier is die video as jy dit wil sien. Lyk my nie Instagram wil hê jy moet goed embed vandag nie. Die song aan die begin van hierdie episode is “Never Say Die” van Black Sabbath.

Jy kan subscribe aan die Podcast op iTunes deur hierdie link te volg. Dankie dat jy luister. Geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

You may also like...

4 Responses

  1. February 12, 2016

    […] Nuwe podcast episode is live! gevaaalik.comedy #58 – Rooineus Boobs […]

  2. February 13, 2016

    […] Die belaglikste Afrikaans podcast wat bestaan: gevaaalik.comedy Podcast #58 – Rooineus Boobs […]

  3. February 15, 2016

    […] Luister podcast terwyl jy werk, dit is die slim ding om te doen. […]

  4. February 22, 2016

    […] Klaar met die Random Gevaaalikhede? Vat jou gevaaalik na die volgende level. Luister na die gevaaalik.comedy Podcast. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *