Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #59 – Stacy’s Mom

Kom ek sê sommer heel eerste dat ek Cindy Crawford gaan Google het en sy is eintlik 49, nie 58 soos wat ek gesê het in die episode van die gevaaalik.comedy podcast nie. Dit staaf natuurlik dan nou Sven se reël oor vrouens wat ouer as 50 is. Jy kan so bietjie hoor van daardie gesprek in die eerste minuut van die week se podcast, in Afrikaans.

Verder praat ons ook oor lui mense, hoe voorspelbaar romantic comedies is, tieners wat so hard probeer om cool te wees omdat hulle te veel omgee wat ander mense van hulle dink, Genisis 2 en ook die walglike, vuil rivier wat die Hennops is en wat deur Centurion vloei.

Moet nie ‘n enkele episode van die gevaaalikcomedy Podcast mis nie, subscribe op iTunes en kry elke episode sodra hy beskikbaar is.

Episode Musiek:

Fountains of Wayne – Stacy’s Mom

Boney M – Daddy Cool

Geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

3 Responses

  1. February 17, 2016

    […] nuutste gevaaalik.comedy Podcast is live! #59 – Stacy’s Mom waar ons praat oor […]

  2. February 19, 2016

    […] In die week se gevaaalik.comedy Podcast vertel ons stories van MILFs en ook van lui werknemers. Luister nou episode #59 – Stacy’s Mom hier. […]

  3. February 19, 2016

    […] Wil jy weet hoekom die gevaaalik.comedy Podcast dit weer in die Comedy New & Noteworthy section in gemaak het die week? Luister net ons nuutste episode: #59 – Stacy’s Mom. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *