Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Binnebek Banter Episode 4

Awe julle naiers.  Podcast nommer 4 is gereed vir julle om na te luister.  Die cast is Posduif, Soutie (of Sou-tee soos hy homself noem), Ant en ook Stix.  Posduif is nuut, maar ‘n complete fokken natural soos julle sal hoor.  Hy spoeg stories soos ‘n fokken over-grown Eminem van Brakpan, en praat heelwat minder as Stix.  Dit bring ‘n lekker balans na alles, en sover ek kan hoor is alles heeltemal Zen met die podcast, behalwe dat ons nie ‘n band interview het nie.

BinneBek Banter Episode 4 by Gevaaalik.com.

Hier is links na die kak wat gepraat is, enjoy!

Batman wat pedophiles se naam gat maak:

Lindsay Lohan in Playboy:

Die foto’s is uit. Dankie tog vir die internet. As jy dit wil sien, dit is obviously NSFW, maar hier is ‘n link na waar jy dit kan sien. Lindsay Lohan haal uit en wys vir Playboy.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *