Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #28 – Scuba Steve

Ons is terug! Finally. Na amper ‘n jaar se sukkel lyk dit my gaan ons nou weer weekliks ‘n podcast hê vir julle om na te luister, en hier is die eerste een. Ons werk aan so paar gaste, iemand van Die Beeld, ‘n lid van Afriforum se jeug liga en so paar ander interesant mense. Die gevaaalik.com podcast is anders want ons praat net waaroor ons wil en sê wat ons wil. Een van die voordele van nie ‘n baas of hoef ‘n om te gee wat die BCCSA van ons dink nie.

Randy and Bane Come at me bro

Die podcast het ook nie meer ‘n producer nie, so daardie job val nou in my skoot. Ek is nie ‘n producer nie so wees maar geduldig met my. Ek sukkel ook my penis af om die podcast weer op iTunes te kry want hulle is vreeslik vol kak. Dus sal jy dit maar moet luister hier op die site, of jy kan dit download en op jou foon/USB stick/MP3 player gooi.As julle sal belangstel dat ek dit op YouTube sit, laat weet maar in die comments of met ‘n tweet. Ons dreig al vir ‘n ruk om ‘n YouTube channel te begin, so as julle dit wil hê dan sal ons dit vir julle gee.

Vir nou, geniet die nuwe gevaaalik.com podcast. Die foto hier bo is die heel eerste ding waaroor ons praat in die week se podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *