Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Frisky Vrydag Bederf

Frisky is een van daardie woorde wat ek vermoed nie meer dieselfde beteken as wat dit het in die verlede nie. Soos “gay” of “moist” of “thirsty”. Frisky beteken “palyful or full of energy”, maar dit word meestal gebruik deesdae om te sê jy is jags. Moet my nie vra hoe ons hier geland het nie. Die woord gay het altyd bly beteken, nou verwys dit na homosexual wees, of iets wat lame is. “Moist” en “thirsty” is twee woorde wat jongmense ook deesdae te gebruik om te sê hulle is jags.

In elk geval, ek gee nie om hoe jy die woord “frisky” interpreteer nie.

Geniet hierdie “frisky” Vrydag Bederf.

As jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *