Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Vrydag Bederf is vertraag

Soos jy reeds weet, is die Vrydag Bederf laat, of vertraag. My bad, ek was gister die hele dag nie naby ‘n komper nie. ‘n Goeie verandering. Van volgende week af gaan mense begin op vakansie gaan en dit tel vir gevaaalik.com ook. Daar waar ek gaan is daar nie internet of selfoon opvangs nie. Dus gaan daar minder goed verskyn as normaal.

Die gevaaalik.comedy podcast gaan ook ‘n week skip, miskien. Oor die vakansie tydperk luiter julle die episodes wat julle gedownload het terwyl julle op julle road trip is na waar julle vakansie gaan hou. Julle download dan eers weer as julle terug is van vakansie af.

Geniet die naweek, geniet jou vakansie en geniet die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20151211 (2)

Vrydag Bederf 20151211 (3)

Vrydag Bederf 20151211 (4)

Vrydag Bederf 20151211 (5)

Vrydag Bederf 20151211 (6)

Vrydag Bederf 20151211 (7)

Vrydag Bederf 20151211 (8)

Vrydag Bederf 20151211 (9)

Meer van Niykee Heaton hier.

Vrydag Bederf 20151211 (10)

Vrydag Bederf 20151211 (11)

Vrydag Bederf 20151211 (12)

Vrydag Bederf 20151211 (13)

Vrydag Bederf 20151211

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *