Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Playstation speel is mos soos science?

‘n Vriend van my het my nou die dag vertel dat hy sy vrou se motorversekering geskuif het van ‘n versekerings maatskappy met groen na King Price toe nadat hy gelees het daarvan op gevaaalik.com. Sy versekering kos hom nou 33% minder.

Ja, versekering is nie ‘n lekker ding om te moet hê nie, maar glo my jy is altyd bly jy het dit wanneer jy dit nodig het. Dit ie moeilik om regtig die idee te kry van hoe dit voel as versekering jou gat red. Dit is nie asof ons kan ‘n kar vat en die ding begin stamp en dan sê ‘n King Price mannetjie elke keer vir ons hoeveel dit sou gekos het nie.

King Price Digital Custard

Gelukkig is dit presies wat my vriende van Digital Custard gedoen het. Hulle het dit net op ‘n Playstation gedoen in plaas van in die regte lewe. Ok, wat in die video gebeur is glad nie wat ek voorgestel het met die karre nie, maar dit gee jou meer van ‘n idee hoe gaaf versekering kan wees. Playstation speel is mos soos science, of iets.

So, jy kan ‘n gratis kwotasie kry op King Price en jy kan dit sommer op hul website doen dan hoe jy met niemand te praat nie. Wat is die ergste wat kan gebeur? Dat jy goedkoper versekering kry? Dankie aan King Price, ons sponsor, wat help dat jy die gevaaalik.com for free kan geniet.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *