Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies

Na die Skokkende nuus vanaf Big Concerts kort ons almal bietjie iets om die mood te lig vandag. As jy nie die nuus gehoor het nie, sit asseblief voor jy neer poes, want ek gaan die nuus nou aan jou breek. Coldplay se opening act hier in good old South Africa gaan The Parlotones wees. Sorry moes jou seker gesê het om daardie vuur warm koppie koffie ook iewers te plaas anders as waar dit nou lê: op jou skoot.

Grappies op ‘n stokkie. Die Parloqueers gaan regtig nou ‘n demper op die Coldplay party gooi. So as jy tickets het gaan vra jou geld terug en spandeur dit eerder op bier en dagga, dit sal meer fun wees. Op daardie noot, hier is die Stoute Boudjies van die week.

Lekker suip vanaand.

 

You may also like...

1 Response

  1. jakes says:

    Sho mar dis oulike boudjies, maar waar is die wat beweeg… 🙁

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *