Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies – Adapt or die

Ek gaan binnekort ‘n paar vragies op ‘n form sit en julle vra om dit in te vul. Wanneer mense wil adverteer vir die LSM van die gehoor. Dit is nou sodat hulle kan weet wie is jy wat na gevaaalik.com kyk, daagliks. Dit is maklike vragies en niks ultra spesifiek nie, dit sal my net help om die advertensie spasie op die site beter te verkoop. Maak seker jy kry die gevaaalik nuusbrief en jy sal eerste wees om te weet as die vragies aanlyn is.

Adapt or die.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Is jy pissed oor jy nie die hamper met die cool watch gewen het nie? Gelukkig vir jou kan jy vir jouself ook ‘n watch koop en as jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

Wat doen jy as jou bra dood is, en die twee ouens wat hom vermoor het sit reg by sy lyk, besig om sy loot te vat? Jy tel die naaste .45 Revolver op en jy begin kopskote uitdeel. Dan maak jy ‘n klein video daarvan. Kyk die video hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *