Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – Baby’s on Fire

Die Antwoord se nuwe video is uit. “Baby’s on Fire” is een van my favourite tracks vanaf die album TEN$ION. Die intro van die video is 02:20 lank, dan begin die song eintlik. Dit is heeltemal die moeite werd want dit is fokken snaaks. Die video gaan beslis nie op MK of MTV gespeel word soos hy hier is nie en die video gaan beslis sommige preutse mense se tone blou trap. Classic Die Antwoord. Wat dink julle?

Obviously word daar baie stoute taal in die video gebruik, so luister maar deur oorfone of jou baas gaan in sy panty kak.

by Stix

You may also like...

2 Responses

  1. Francois says:

    love it

  1. May 25, 2016

    […] Die cover image is van Die Antwoord se ‘Baby’s on Fire’ music video. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *