Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dag oue Random Gevaaalikhede

Scuba Steve was verantwoordelik vir die Random Gevaaalikhede wat gister moes verskyn op gevaaalik.com. Die arme ou sukkel bietjie, nie sy skuld dat hy stadig is nie, hy het in Centurion skool gegaan. Cut the guys some slack. Hy sal wel in die groove van dinge kom. Contrary to popular belief is die shit nie so maklik soos dit lyk nie.

Geniet wat eintlik gister se Random Gevaaalikhede moes wees.

Random Gevaaalikhede 20140801 (2)

Random Gevaaalikhede 20140801 (3)

Random Gevaaalikhede 20140801 (4)

Random Gevaaalikhede 20140801 (5)

Random Gevaaalikhede 20140801 (6)

Random Gevaaalikhede 20140801 (7)

Random Gevaaalikhede 20140801 (8)

Random Gevaaalikhede 20140801 (9)

Random Gevaaalikhede 20140801 (10)

Random Gevaaalikhede 20140801

Random Gevaaalikhede 20140801

Jip, Kanye West is die koning van die dose.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *