Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Oh snap, Vrydag Bederf

Welkom by die week se Vrydag Bederf. Dit is die teken van ‘n naweek wat voorlê. Amper soos sonop aandui dat ‘n nuwe dag begin, maar nie heeltemal nie. Die Vrydag Bederf maak nie jou oë seer as jy reguit vir dit staar nie.

Het julle geweet smaak verskil? Party ouens hou baie van Gevaaalike Dames met tattoos, soos ek  en baie van ons lesers. Ander lesers hou weer nie so baie van die dames met tattoos nie. Dit is fine, jy kan like wat jy wil. Wat niks gaan help nie is om te grens dat daar te veel girls met tattoos is, of te min girls met tattoos nie. Die Vrydag Bederf word nie geskep net vir JOU nie, so hou op maak asof ek hier sit en cater net vir dit waarvan jy hou. Duisende mense kom kyk na die Vrydag bederf elke week. Dieselfde persoon het nou al twee keer gegrens oor daar te veel tattoos is in die Vrydag Bederf, so die week is die Vrydag Bederf spesiaal vir hom, met lekker baie tattoos.

Geniet die week se Vrydag Bederf, almal behalwe die grensers. Jissis.

Vrydag Bederf 20140801

Vrydag Bederf 20140801 (11)

Vrydag Bederf 20140801 (10)

Vrydag Bederf 20140801 (9)

Vrydag Bederf 20140801 (8)

Vrydag Bederf 20140801 (7)

Vrydag Bederf 20140801 (6)

Vrydag Bederf 20140801 (4)

Vrydag Bederf 20140801 (5)

Vrydag Bederf 20140801 (3)

Vrydag Bederf 20140801 (2)

You may also like...

2 Responses

  1. pis says:

    Hehe, vat so Bernard.
    Stix – hou jy ook van die gesig-studs\belle\ringe wat tattoo chicks gewoonlik ook feature? Persoonlik not my bag.
    Wonder wat sal die results op ‘n “tattoo vs. not” poll wees?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ek is nie 100% gekant teen piercings nie, maar dit is ‘n fyn lyn. Alle neusringe is vir my gross, maar ‘n labret piercing werk vir my op baie girls. Ek kan nie die Madonna piercing hanteer nie, dit is fokken stupid vir my. Ook, clit piercings doen absoluut niks vir my. Dit hang maar af. Ek het girls met tattoos in die Vrydag Bederf begin sit oor lesers daarvoor gevra het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *