Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

20Jun/120

The Dark Knight Rises – Exclusive Nokia Trailer

Die gewag raak al hoe minder. The Dark Knight Rises begin in 'n cinema naby jou wys 20 Julie 2012 en die nuwe trailer is uit om jou bek te laat water. Is dit vreemd dat die trailer my hoendervleis gegee het? As jy die op die foto hier bo click en oopmaak in 'n nuwe tab kan jy die groot weergawe van die foto save en gebruik vir jou wallpaper op jy komper. Dit is nou as jy so groot Batman geek is soos ek. Check die nuuste The Dark Knight Rises trailer hier onder.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Van Coke drink bloed
A Good Day to Die Hard - Trailer
Bad Motherfucker - Insane Office Escape

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers