Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Rock deel Hercules Exclusive Clip

Dwayne “The Rock” Johnson maak my nie net bang oor hy ‘n redelike groot en fris ou is nie. Ek like hom, en het toe hy The Rock was op die WWF (nou WWE) hom ook gelike. Ek hou selfs van party van sy movies, maar die sneak peak van sy nuwe fliek Hercules maak my bang.

The Rock

Ek wil hê dit moet ‘n cool fliek wees, juis oor ek van The Rock hou. Daarom het ek ook vanoggend gou gaan kyk hoe sy Reddit AMA (Ask Me Anything) was. Dit is hier waar die volgende boodskap toe verskyn:

Update: Been fun everyone. Appreciate you taking some time to hang a bit. Until we do it again.. “if the good Lord’s willin’ and the creek don’t rise”, stay strong and I’ll see ya down the road. *** and here’s an exclusive HERCULES clip for ya..

Die clip het my laat besef dat die fliek dalk nie gaan wees wat ek verwag nie. Jy moet maar vir jouself kyk. Gaan loer bietjie na sy AMA ook. The Rock klink na ‘n ou met ‘n goeie sin van humor, asof hy met homself sal spot omdat hy sonder ‘n hemp rond loop. Hier is die trailer, laat weet wat julle dink in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. November 24, 2014

    […] The Rock is 'n bad ass! […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *