Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Snaakse advertensies

Toyota FJ Advert 0

Toyota FJ Advert

Party van julle was dalk slim genoeg om dit uit te figure vir julself, maar vir die wat nie het nie: gevaaalik.com se naam kom van die manier hoe die capies gevaarlik uitspreek. Nou...

Nando’s gee jou opsies 0

Nando’s gee jou opsies

Nando’s is bekend vir hulle skerp advertensies. Ons almal onthou nog Nando’s en die diktators ad. Wel, hierdie keer stel hulle weer nie teleur nie deur jou te wys wat jou opsies is. Ek...

Carlsberg se stunt by die flieks 0

Carlsberg se stunt by die flieks

Biermaatskappye is bekend vir hulle clever advertensies. Almal kan dadelik aan ‘n skerp Heineken-advertensie dink, en meeste van ons het ook al van die Amerikaners se Bud Light-advertensies gesien. Carlsberg het in België ‘n...