Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Breek die ys met Random Gevaaalikhede

Ek check daar is ‘n nuwe dude in julle kantoor. Nou gaan almal deur daardie awkward fase, die fase waar small talk meeste van julle gesprekke uitmaak. Toets die waters, so te sê. Dan eendag, stuur een vir die ander ‘n meme of ‘n link via Skype/email. Vinnig vinnig word dit ‘n Vrydagmiddag-net-een-bier-vriend. Party van daardie mense wat jy ontmoet terwyl jy werk, word van jou beste vriede. Jare later sal jy nie meer saam werk nie, maar jy sal saam braai.

Daardie nuwe een in die kantoor is net so skepties van jou soos jy is van hom. Stuur vir hom die Random Gevaaalikhede en breek die fokken ys.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160704 (2)

Random Gevaaalikhede 20160704 (2)

Random Gevaaalikhede 20160704 (3)

Random Gevaaalikhede 20160704 (4)

Random Gevaaalikhede 20160704 (5)

Moet nooit uitmis op ‘n Vrydag Bederf nie. Kry ons nuusbrief, ‘n friendly reminder dat jy gevaaalik.com gaan check. Ons kondig ook binne die volgende paar weke aan, en ons nuusbrief subscribers gaan eerste kans kry om dit te geniet.

Random Gevaaalikhede 20160704 (6)

 

Random Gevaaalikhede 20160704 (8)

Random Gevaaalikhede 20160704

Random Gevaaalikhede 20160704 (9)

Random Gevaaalikhede 20160704 (10)

Random Gevaaalikhede 20160704

Ons podcast het onlangs die Top 200 iTunes Comedy Podcast lys gehaal, by nommer 75. Ons het julle gevra om te help deur te luister en julle het, toe spring ons in net drie dae na nommer 59. As jy verdel wil help kan jy ons ‘n rating en review gaan gee op iTunes. Kom ons check of ons die eerste Afrikaans podcast in die Top 10 vir Comedy op iTunes kan wees. Dankie vir almal van julle wat help deur te luister.

As jy nie op ‘n Apple device is nie, kan jy ons Podcast op Soundcloud kry ook, wat is sweet Android App het. Of BeyondPod is ‘n lekker Android App vir podcast management. Dankie ook dat julle luister en help!

Random Gevaaalikhede 20160704

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Jis, daai chick in die .gif vat n knock beter as meeste van die bakleigatte waarmee ek saam op skool was. Kudos, my tipe vrou!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Yes, sy laat daardie ander chick Ronaldo lyk soos ‘n regte softy. Hahahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *