Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Soos sand deur die uurglas, so is Random Gevaaalikhede

Ek is seke as jy ‘n uurglas vol sand voor jou gehad het, het jy nou gesit en staar vir daardie sand wat val, met die hoop dat dit vinniger gaan sodat jy kan huistoe gaan. Die Random Gevaaalikhede is hier om jou te help om so paar minute van jou dag te brand om jou nader te kry aan waar jy eintlik wil wees of wat jy eintlik wil doen.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

As jy advies volg van ‘n spul idiote op ‘n Facebook groep moet jy nie verbaas wees as jy jou penis af vries nie.

🎶Tequila, it makes me naked 🎵 🍸🍑 #Afrikaans #afrikaansmemes #Afrikaansememes

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast om na te luister: #88 – STRAB Kylecast

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *