Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloed, sweet en Random Gevaaalikhede

Maandag, nog ‘n Maandag. Nie die gunsteling dag van die week vir meeste mense nie. Gelukkig kry jy bietjie Random Gevaaalikhede op ‘n Maandag. Wat soos mens deur die lewe gaan is daar altyd ‘n foto om te neem of ‘n meme om te deel met iemand. Die Random Gevaaalikhede is ‘n versameling van daardie tipe foto’s en memes.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Nuwe podcast met die Dagga Couple kan jy hier luister as jy nog nie het nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *