Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies 420

Ek het aspris gister se Stoute Boudjies terug gehou om dit vandag op die site te sit. Ek wou die mense wat daggakultuur vier en die wat nie daggakultuur vier nie iets gee om saam oor bly te wees, en dus Stoute Boudjies 420.

Dankie vir almal wat aanhou foto’s instuur via WhatsApp (0788452709) en email.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Geen rondloop in winkels opsoek na bestandele. Niks mors van goed wat staan en vrot word in jou yskas nie. Al die regte bestandele, in die regte hoeveelhede met die resepte kaartjies vir hoe om elke resep in 30 minute of minder te maak. R250 af op jou eerste boks wat jy bestel vir alle gevaaalik.com lesers.

Terwyl ons op die 420 noot is: ek het gister ‘n nuwe podcast episode bymekaar gesit met Die Dagga Couple. Gaan loer hier: gevaaalik.comedy Podcast #87 – The Dagga Couple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *