Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Blindelingse haat maak jou suur, Sunette Bridges

Die wêreld is vol suur mense en hulle sal tien teen een altyd suur wees. Die enigste mens wat kan besluit dat jy nie meer ‘n suurdrol moet wees nie, is jy self. Sien hierdie stukkie oor Sunette Bridges as ‘n waarskuwing van hoe onaangenaam dinge kan word as jy heeltyd fokus op die negatiewe of kies om te fokus op haat eerder as om ‘n nice mens wees.

Sunette Bridges Boervroueliga

Sunette Bridges se gegrens is niks nuut vir meeste van ons nie. Onlangs het sy sommer vir Bouwer Bosch* (moontlik een van die vriendelikste en aangenaamste mense wat ek ken) probeer afsleep na haar donker en depressing vlak toe. Sy en haar ondersteuners het toe baie kommentaar gelewer op haar Facebook page. Sunette het dit natuurlik delete, maar eens op die internet, altyd op die internet. Ek het so ‘n paar gems uitgehaal om die punt te illustreer.

Sunette Bridges

Sanet Odendaal vir Sunette Bridges

Sunette Bridges

Sunette Bridges

Wie is Sunette Bridges?

Maar, mag julle vra, wie is Sunette Bridges nou eintlik? Waarvoor is sy bekend? Wel, hier is so paar goed waarvoor Bridges al headlines gemaak het. So ‘n paar interessante feite, soos daaroor berig is in van SA se koerante. Ek is seker dat daar baie verregse Afrikaners op my case gaan wees oor hierdie een, but I’m all out of fucks to give.

  • As ‘n mens “Sunette Bridges” in Google intik, is een van die eerste suggestions “Sunette Bridges racist”. Mens hoef nie eers verdere verduidelik te verskaf nie. Daar is niks wat soveel weerspieël van wat Jan Publiek dink soos Google se suggested search terms nie.
  • Bridges is al vier keer geskei en ‘n paar jaar gelede het ‘n man ‘n verlowing aan haar verbreek kort voordat die troue sou gebeur. Baie redes is aangevoer, maar die trourok (op die foto in hierdie berig in Rapport) het dalk iets daarmee te doen gehad.
  • Sy was ‘n paar jaar gelede kwaad vir SAL omdat hulle in hulle amptelike tydskrif Sawubona ‘n artikel gepubliseer het waarin daar aangevoer word dat Bles Bridges se musiek uiters tos was en dat dit ‘n negatiewe invloed op die Suid-Afrikaanse jeug gehad het. In ‘n brief aan dié tydskrif maak Sunette die volgende epic comeback: “Ons was ontsteld. My pa het baie hard gewerk in sy loopbaan. Sy musiek is en bly steeds die grootste verkoper in die land. Rekords van maatskappye soos KPMG bevestig dit. My pa het die Sun City Superbowl op sy eie vyf keer in een naweek volgemaak. Geen ander kunstenaar ter wêreld kon dit al regkry nie.” Be that as it may, daar is ook ‘n kakhuis vol mense wat dink sy musiek was über kaksleg. Geen rekords of ouditeure hoef sy atrocious voorliefde vir sequin-pakkies te bevestig nie.
  • Sy het in 2010 na haar swart tuinier as ‘n “groenie” verwys en hoewel sy volgehou het dat dit nie rassisties was nie, skep ‘n onderhoud met Bridges deur die gedugte joernalis Hanlie Retief ‘n heel ander indruk. Een van Suid-Afrika se voorste grondwetkenners het ook gesê Bridges praat kak as sy sê dit was nie rassisties nie, en verder het hy ook nogal heelwat te sê gehad oor haar “spectacular lack of talent”.
  • In 2012 het Bridges op haar Facebook profile gebitch oor Mandela-dag. Die bekende sanger Anton Goosen het toe die volgende kommentaar op haar geteem gelewer: “Sunette, ek ken jou nie – ek is Anton Goosen – ek dink nie jou rassisme en houding help die opbou van ons land in enige opsig nie. Jy en jou regse maatjies veroorsaak al hoe meer onmin in plaas van opbou. Jy verwar Madiba blykbaar met Malema, Verster, Botha en die apartheidsregime wat duisende mense vermoor het. Dink bietjie aan Eugene de Kock, Lothar Neethling en Wimpie Basson. Ek is skaam om deesdae ’n Afrikaner genoem te word.” Bridges het die hele post gaan verwyder en toe geskryf: “Ek sien die Liberaliste het op my toegesak omdat ek nie in hul Madiba-Euforie deel nie. En by gebrek aan woordeskat om my toe te snou, is ek nou ’n rassis.” Hier by gevaaalik.com dink ons dat vir iemand wat baie te sê het oor die politiek, Bridges maar min sterk teenargumente kan bied wanneer iemand haar aanvat. Om Sannie Jammertiet te speel en mense name te noem help nie.
  • ‘n Paar maande na haar onderonsie met Goosen het Rapport onthul dat hulle bewyse het dat Bridges rassistiese woorde in e-posse gebruik en dat sy, toe sy genooi is om lekkers aan arm kinders uit te deel, geweier het om vir ‘n swart laaitie ‘n swiet en ‘n drukkie te gee. Sy’t dit alles ontken.
  • In Desember 2012 is Bridges by die Menseregtekommissie verkla oor haar beweerde rassistiese uitsprake. In haar reaksie op die klagte het Bridges gesê sy kan nie onthou of sy iemand al ooit ‘n “groenie” genoem het nie. Toemaar Sunette, die internet onthou namens jou.
  • O ja, en laastens: As jy regtig hard soek, sal jy sien dat Sunette Bridges ook “sing” – en hierdie klanke (for lack of a better word) wat sy met haar keel maak, laat sy opneem. Jy kan ‘n paar stukkies daarvan gratis luister, maar wees gewaarsku: Dit is omtrent so aangenaam soos om mens se tepels met ‘n grinder te verwyder.

*Bouwer Bosch is op geen manier betrokke by of deel van gevaaalik.com nie.

You may also like...

59 Responses

  1. Bernard says:

    Wat ‘n bitch.. Moerse nice research en links @Stix. Altyd snaaks om sulke goed te lees maar ja mense soos sy laat ons Afrikaners soos shit lyk ;/

  2. Drikus says:

    gevaaalik.com laat Afrikaners soos kommin gemors lyk, nie Sunette Bridges nie!! WWJD?!

  3. pisgesig says:

    Mense sal seker nooit leer nie. Die Sanet chick met haar vleisbroek comment oor tuinslakke gan een of ander tyd baie spyt wees. Verstaan sy nie dat om so ‘n comment op die interweb te maak so goed is soos om voor die unie gebou te gaan staan en dit kliphard te skree nie – met elke koerant en news network wat reg staan met mikrofone. Hoe dom kan jy wees? Ek stem saam met Anton Goosen, soms is ek skaam om myself ‘n Afrikaner te noem

  4. 5krApn3l says:

    Jirre hierdie vrou laat my giggel!

    Wie sal in die eerste plek ‘n CD wil aanskaf maar ek sien baie mense het die besluit al berou, hence die –

    REFUND POLICY

    If you are not satisfied with your purchase, you can return your order within 14 days for a full refund. Returned CD’s must be in the condition you received them and in the original box or packaging.

    PS Goeie werk @Stix

  5. Russiese Wolscooter says:

    Drikus, jy’s van die donnerse topic af. Ons praat oor rassisme, nie kommin Afrikaners nie. FFS! Hou op in laas week lewe…

  6. 5krApn3l says:

    @Drikus

    Ek het gedink jy gaan jou gesig weer hier wys…

    Moet jy nie eerder in die gymnasium wees of jou hare laat reguit maak nie? Ek neem aan jy’t weer ‘n handjie gemaak toe jy tannie Sunette in haar rooi rok gesien het…

    @Drikus, kyk en leer wat is goeie Afrikaanse music

  7. Straatkat says:

    Ek dink tannie Sunette is kak hot, MILF!!!!

  8. Joe says:

    Drikus is nothing if not consistent. Geluk bra, jy is een van die hardnekkigste trolle wat gevaaalik.com nog gekry het. Het dit dalk iets te doen met hierdie foto?

  9. 5krApn3l says:

    @Joe Legend!

    @Drikus, ek sien Psy het die moves van Gangnam Styl by jou geleer! Fok ou jy moet aandring op jou royalties! Dan sal jy dalk nie in die hoef klere in die kiddies section te koop of jou hare by ‘n stripper te laat sny nie

  10. Johan says:

    Bridges se betrokkenheid by van die gearresteerdes van die Mangaung terreurplot moet ook nie vergeet word nie. Lees gerus die artikel, en jou mond hang oop. Dit is deur die Mail and Guardian onthul, en dus nie sommer net ‘n skinderkoerant nie. http://mg.co.za/article/2012-12-21-00-mangaung-terrorist-threat-or-flight-of-fancy

  11. RoKa says:

    Legend article… love it!

  12. Blik says:

    Genugtig. Pappa Bles het haar duidelik nie net leer jodel nie. Dis fokken hartseer dat ons, ons land nog met sulke ignorant hoerkinders van rommel moet deel. Dit sê dalk iets van ons samelewing dat mense met opinies soos dié invloedryk is en bly.

  13. Joma says:

    Sunette Bridges maak asof die epos oor die seuntjie en lekkergoed die enigste ding is wat haar nou onbemind maak en haar gesin en huwelik affekteer. Sien sy dan nie raak wat die wereld van haar dink nie? Sunette – hierdie is vir jou – don’t mess!!! Jou reputasie loop baie baie wyd en syd en jou arrogansie maak die wereld behalwe 11000 lede van jou siek!

  14. Dukeofdanville says:

    Sy en ou @Drikus sal goed oor die weg kom. Altwee meer common as die ander een. Even die arme siele in “Fietas” raak skaam vir hulle.

  15. Drikus says:

    Julle is net jaloers op die voorkoms van ‘n kind van die Here!! @Joe, ek bid vir jou ook, veral vir jou ook. WWJD?!

  16. Hennie says:

    Liberale sal die ondergang wees van die wêreld!

  17. Stix says:

    @Hennie: Snaaks hoe dit altyd gesê word maar die wêreld is tans gefok asgevolg van die nie-liberale right wing. The evidence speaks for it self Hennie.

  18. Joe says:

    @Drikus: Suck it, douchebag. (Stuur dit ook in die ether in, terwyl jy besig is.)

    @Hennie: “Liberale sal die ondergang wees van die wêreld!” Seriously? In goeie Afrikaans sou mens skryf “Liberales sal die ondergang van die wêreld wees!” Ek mag dalk liberaal wees, maar ten minste weet ek hoe om my eie fokken moedertaal te gebruik. Twat.

  19. Francois Ferns says:

    Sies julle, moenie so lelik wees met Sunette nie, die arme vrou is op skool geboelie. http://www.facebook.com/photo.php?fbid=575255502504038&set=a.504354339594155.128416.493318257364430&type=1&theater

  20. Drikus says:

    @Joe. Ons sal sien hoe astrant jy is wanneer daardie blink wolk van heerlikheid weer kom. Jy, jou ou vermetelde snotneusie met jou vieslike vloekwoorde, ek sal bid vir versagting op jou liberale siel – albeit dit enigsins waarde sal dra?

  21. Joe says:

    @Drikus: Bra, die dag wat wolke begin kom, sal ek maar eerder binneshuis bly. Ek gee nie om hoe blink of heerlik ‘n wolk is nie, I’m not into that kind of shit. Maar ek is liberaal genoeg om te weet dat sommige mense (d.i. jy) van kommende wolke hou, en dus sou ek geen probleem daarmee hê as jy met bated breath en ‘n oop mond sit en wag vir daardie wolk om jou te cream nie. Geniet dit. O ja, en is dit wat jy op daardie foto met die roomys aanvang? Oefen vir die dag as “die blink wolk van heerlikheid weer kom”? Wel, mag jy “absolutely soaking wet” word, soos daardie ander song “It’s Raining Men” se lirieke sê.

  22. Drikus says:

    Ek het daardie dag roomys geeeet omdat ek by die tandarts was& my gesig dood was en ek mag net dit en jelly geeeet het en dit was lekker behalwe dat my gesig aan die een kant verlam was want die tandaards was nie so goed soos die koerant gese het nie maar dis niks van jou beesigheid nie ok!Ek hou nie daarvan as jy jou swak selfbeeld projekeur op ander mense wat onskuldig is nie. moenie probeer se dat ek roomys eet om te oefen om tollies te lek nie, want dis nie wat ek doen nie, dis wat jy doen jou saatanistiesse en moonlike homoseksuele retaard!

  23. Joe says:

    @Drikus: Lyk my die trol begin bietjie sy greep verloor… van wat ook al dit is wat hy vashou terwyl hy so op gevaaalik.com rondhang. Well, it’s been fun, but it’s boring now.

  24. Straatkat says:

    So daar is nogsteeds niemand wat ook dink Sunette is n MILF nie?

  25. Stix says:

    @Straatkat: Ek naai eerder ‘n gat in ‘n muur vol gebreekte glas.

  26. Shaun says:

    lol @Drikus wat so bietjie begin vou onder die “liberale druk”. Absoluut my dag gemaak. “saatanistiesse en moonlike homoseksuele retaard!” Kakakakakaka!

  27. Straatkat says:

    LOL Stix…..Jiwisses bra….sy lyk genuine lekker vir my op die foto wat jy hier opgesit het? Maybe is dit al die Stouteboudjies en Vrydag Bederf wat my mind corrupt het….LOL….Anyway, ek dink die ouens moet bietjie relax met die kak wat hulle mekaar gee, kommaan ouens, hou by die storie, of jy dink sy is reg, of jy dink sy is verkeerd, ek scheem nie dis cool om mekaar so uit te haal nie…BTW ek sal haar nogsteeds naai….LOL….vrede!

  28. Izak van Zyl says:

    Julle praat van common. julle kan nie eens behoorlik Afrikaans praat nie. Plaas julle iets beteken vir julle mede Afrikaner, nou boelie julle vrouens. Ek skaam my. Julle moet dalk ietsie gaan wys word oor hoe christene behoort op te tree. Ek hoop vir julle part julle kry nooit iemand soos Sunette nodig nie. Terloops het jy kamerade op wie jy kan staatmaak as die dood aan jou voordeur kom klop? Ek glo. Jou vrinne hier is ‘n spul vaal kolle teen die muur!!!

  29. Die M-Been says:

    Dit was vir ‘n rukkie snaaks om Drikus se comments te lees maar ek is nou oor dit. Hy begin dit al hoe meer duidelik maak dat hy die mentaliteit van ‘n 4-jarige het. Almal, hou asb op om die trolls te voer!

  30. Drikus says:

    Voer eerder julle harte met die gees van die Here! WWJD?!

  31. Frikkie Botes says:

    Grens gaan julle familie oor julle wat gaan vermoor word wat nie ag gee op herhaaldelike waarskuwings nie en leef en dink dit gaan nie met julle gebeur nie.

  32. Drikus says:

    Lekker poeste, dankie vir die grappies. Love you to bits. 😉 gevaaalik.com for life ya’ll! Ek is nie daai Drikus fag nie, so moenie vir die bra “def frets” stuur nie. Of eintlik kan julle ook maar, aangesien hy soos ‘n poesbek wil lyk. http://trololololololololololo.com

    @Straatkat, ek sal verseker hierdie tannie nai. Maar sy moet poeserg laster en rassistiese kak skree terwyl ek dit doen. 😎

  33. Craigster says:

    Jy wat nie Drikus is nie, ek dink ek is lief vir jou.

  34. Joe says:

    @Frikkie: Mens gee nie ag op iets nie, mens slaan ag op iets.

    Aandag! Aandag! Slaan ag op hierdie nommertjie deur Frikkie. “Is dit rerig jy, Frikkie?” Muhaha, ja, ja, dit is.

  35. Joe says:

    @Izak: Hier is vir jou ‘n paar pointers.

    “Julle praat van common”

    – Nee, ons praat van kommin. Daar is ‘n verskil. Volkswagen Citi Golfs = Common. Cortinas = Kommin.

    “julle kan nie eens behoorlik Afrikaans praat nie.”

    – Wel ons probeer darem om dit behoorlik te skryf. Dus begin ons ons sinne met hoofletters.

    “Plaas julle iets beteken vir julle mede Afrikaner, nou boelie julle vrouens.”

    – Waarom moet ons? Ons is gevaaalik.com, nie ‘n webblad ter ondersteuning van Afrikaners nie. O en ons boelie nie net vrouens nie. Kyk bietjie na die res van die webblad, dan sal jy sien ons diskrimineer nie. Hier is nog ‘n voorbeeld: Jy is ‘n doos. Die feit dat jy ‘n man is maak geen verskil aan my opinie nie en as jy ‘n vrou was sou jou kak skrywe my steeds laat dink het jy’s ‘n doos, nevermind jou gender.

    “Ek skaam my.”

    – Goed so, as jy so aanhou mag jy jouself dalk verbeter.

    “Julle moet dalk ietsie gaan wys word oor hoe christene behoort op te tree.”

    – Wat laat jou dink ek’s ‘n christen? Die feit dat ek Afrikaans praat? Dink weer, bra. Elkeen kan glo wat hy wil.

    “Ek hoop vir julle part julle kry nooit iemand soos Sunette nodig nie.”

    – Nee, die fok weet dat ons hieroor kop in een mus is. Ek hoop ook werklik ek het “nooit iemand soos Sunette nodig nie”. Wat ‘n afgryslike gedagte!

    “Terloops het jy kamerade op wie jy kan staatmaak as die dood aan jou voordeur kom klop? Ek glo. Jou vrinne hier is ‘n spul vaal kolle teen die muur!!!”

    – As die dood teen my voordeur kom klop, sal ek sê “Nee man, Halloween is eers later vanjaar”. En ek verkies my vriende as “‘n spul vaal kolle teen die muur” eerder as ‘n groot bruin poephol op die internet.

    En siedaar!

  36. Drikus says:

    Pssssst, @Izak, hierdie is my trolling territory jou insignifiCUNT little fuck. Loep nai!

  37. Johan says:

    Daar is geen love lost tussen my en die chick ter sprake nie. Ek weet nie eens genoeg van haar om oor haar kommentaar te lewer nie, en om eerlik te wees gee ek ook nie om om uit te vind nie. Dit gesê, selfs al is sy ‘n totale fokop, maak dit nie haar oorspronklike Facebook-stelling (oor ons volksslagting) minder ernstig nie. Jy hoef nie ‘n rassis, ‘n Christen of iemand met ‘n vierkleuronderbroek te wees om te erken dat daar ‘n groot fokop op die plase is nie.

    Ek is self nie een van die bogenoemdes nie en glo ook dat samewerking tussen alle Suid-Afrikaners nodig is vir ons om uit ons huidige kak te kom. Die probleem is dat hierdie moordenaars duidelik van die fokkers is wat glad nie belangstel in enige samewerking nie.

    Sure, dis jammer dat sekere mense dit gebruik om hulle eie (ver)regse agendas te bevorder. Dit beteken wel nie dat die moorde “goedgepraat” of “verregverdig” moet word a.g.v. die assosiasie met sulke dose nie. (Die quotes is daar omdat ek seker is dat dit nie is wat enigiemand hier gedoen het nie.) Moord is moord is verkeerd – in ‘n township of op ‘n plaas.

    Ek wil dus net sê dat dit jammer is dat ‘n geldige issue beantwoord word met (erkendelik goed nagevorsde) persoonlike aanvalle, in plaas konstruktiewe bespreking.

  38. Joe says:

    @Johan: Ek stem saam met jou: Moord is aaklig. Dit, en ‘n aantal ander gruwelike dinge, gebeur net heeltemal te gereeld in Suid-Afrika. Of die moord van blankes een of ander “volkslagting” verteenwoordig… wel, daaroor sal ons dalk nie saamstem nie. Suid-Afrikaners van alle rasse word daagliks vermoor. Sekere rasse het net nie ‘n grootbek media met ‘n dik beursie wat dit heeltyd propageer as ‘n “volkslagting” nie. Maar kom ons laat daardie kwessie daar. gevaaalik.com is beslis nie die regte plek vir politieke besprekings nie, methinks, en soos jy sê, “moord is moord is verkeerd – in ‘n township of op ‘n plaas.”

    Dit is jammer dat groot issues in Suid-Afrika dikwels beantwoord word met persoonlike aanvalle. Die geval hierbo met Sunette was egter nie so nie, eerstens weens die aard van ons website en tweedens weens die blote inhoud van die betrokke post. Hierdie post het nie in gesprek probeer tree met die issues wat vir Karaoke-Drop-Out Bridges belangrik is nie. Dit het bloot gegaan oor hoe zef ons dink sy is. En ons dink nog steeds so. Ons post is nooit bedoel as enige “bespreking” met haar en haar politiek nie. Dit het bloot gegaan oor hoe irriterend ons haar vind. Niks meer nie, niks minder nie. Iemand wat moorde en ander misdade van ‘n ernstige aard wil bespreek, sal beslis nie gevaaalik.com daarvoor opsoek nie.

    Mag ek dan ook net noem dat (based on the evidence here given) enige vorm van konstruktiewe bespreking nooit met Spawn of Sequins-Man Bridges moontlik sal wees nie, want sy beskou uitgediende, fucked up, trol-onder-die-brug-stories en -vooroordele as geldige redes vir misdaad in Suid-Afrika. As ek wil probeer verstaan (soveel as wat enige mens kan verstaan) wat die wortel(s) van vieslike misdade in Suid-Afrika is, sal ek aanklop by ‘n sosioloog, kriminoloog of maatskaplike werker, nie by ‘n untalented, privileged megafoon wat die hele kwessie aspris oorvereenvoudig nie. Die jammerte is dat sy met haar eenvoudige opvattings en stellings meer skade berokken as wat sy goed doen.

    En dankie dat jy gevaalik.com besoek het!

  39. Jaco says:

    Sunette het die beste rack in die besigheid. soos die een ou gese het “sy is een kak warm milf” ek sal nie 2 maal dink om haar vas te vat nie – het al baie in my drome

  40. Tanya says:

    Ek het nou terapie nodig na die gratis grepies van haar musiek… FFS, wie BETAAL vir daardie kak??

  41. Jacques says:

    hahahaaa. Sunette vir president !!! “Pisgesig” – toe ek jou kommentaar lees toe verstaan ek dit (nadat ek jou naam gesien het) Ek is n trotse Afrikaanse boer seun !!

  42. Ruan Stix Fourie says:

    @Jacques: As jy vir Sunette ondersteun dan hoef ek nie eers te wonder oor die tiepe persoon wat jy is nie. En enige ou wat na homself verwys as “‘n trotse Afrikaanse boer seun” moet eerder gaan draties kap oor sy Kurt Darren CD as wat hy probeer slim klink hier op gevaaalik.com.

  43. Lukie vd Merwe says:

    Lukie. Sunette, jong ja, ek het teen my wil hierdie snert gelees wat die sogenaamde “afrikaners” skryf en se. Ons wat meer geletterd en ‘n paar B’s agter ons name kan skryf, het klaar al hierdie lotte se sielkundige siektes gegroepeer. Ons kry hulle nie jammer nie want daar moet ook sulke wesens in die samelewing wees. Dit maak van ons edeles net meer edel. Ons word soos goud gelouter. Al hierdie snaakse verskeinsels wat hierdie wesens voortbring is maar swak smaak. As ons binnekringe so sterk soos jy is, kan ons klein groepie die hele wereld aanvat. Dis net jaloesie wat hierdie wesens op teer. Hulle sal ook op hoendermis teer. Dis goed genoeg vir hulle. lukietrack@gmail.com

  44. Ruan Stix Fourie says:

    @Lukie: Dankie vir jou comment, al moet ek erken jy maak dit baie moeilik vir my om te verstaan of jy pro-Sunette of anti-Sunette is. Kan jy dalk vir my verduidelik, is die “snert” wat jy gelees het die stuk op gevaaalik.com of verwys jy na iets anders?

  45. johnmars3 says:

    Ek is jammer RuanStix, maar jy kom oor as ‘n poepol, en hier is hoekom:

    A) Dink jy die swart mense moes stilgebly het onder apartheid, want hulle protes kon moontlik rassehaat aangewakker het? Nee, as iets verkeerd is dan moet elke redelike mens dit uitbasuin. Dit lyk my jy het Stockholm sindroom soos ‘n misbruikte vrou. Maak nie saak wat haar man aan haar doen nie, bly sy cover vir hom en doen alles om hom nie KWAAD te maak nie. Net soos jy en die ANC.

    B) Indien een persoon vermoor word agv rassehaat (wit of swart) is dit een mens te veel. Dit maak nie saak dat daar slegs 70 000 blankes in die afgelope 20 jaar vermoor is en baie meer swartes nie. Die punt is dat wanneer ons kinners vermoor word met kookwater of strykysters , ons vroue verkrag word voor hulle mans wat dan keelafgesny word of ons ou mense aangerand word, is dit ‘n blatante daad van haat. En nee, tenspyte van jou Nuwe SA Bantu Onderig verdien ons nie wat na ons kant toe kom nie. Hoe gebreinspoel moet jy wees om te dink dat enigeiets marteling regverdig?

    C) Wat doen jy vir ons mense, behalwe om jou liberale bek te spoel oor hoe AGTERLIK ons is. Ek het nuus vir jou, baie Afrikaners is agterlik. My vraag aan jou is wie help hulle? Waar is hulle stem? Hulle is die stom minderheid wat net elke dag meer en meer suffer. Want mense soos jy is te skaam om met hulle geassosieer te word.

    D) Sunette Bridges is nie perfek nie, maar ten minste gee sy om en probeer sy iets. Sy het ‘n organisasie vir vroue gestig om die armes te help, sy is besig met ‘n konstruksie projek vir arm blankes, sy hou rekord van misdaad wat jou polisie te kak sleg is om te doen en SY STAAN OP VIR DIE WAT NIEMAND ANDERS HET NIE!

  46. Ruan Stix Fourie says:

    @johnmars3: Jy kan my reply op Reddit lees. Post jy altyd dieselfde kommentaar op verskillende websites? Of is dit net oor ek nie dadelik vir jou die aandag gegee het wat jy so graag wil hê nie?

  47. Anon says:

    Dear author. Nicely done. You have successfully, all on your own, written an embarrassingly telling piece, to show exactly how the racist libtard Communist mind works. Well done! You did a FINE job of exposing and highlighting it for the entire world to see.

    Communist leftist libtards cannot reason logically and it is frankly useless to try to reason logically (or at all) with them.

    And because they cannot deal with any REAL issues, like many thousands of lives have already been brutally and cruelly snuffed out, including babies, in South Africa, since Mandela, which is orchestrated by the he Communist leaders who have indoctrinated our youth, (like this Communist author has been indoctrinated).

    And because libtard Communists like this author don’t have the hearts nor minds to deal with REAL issues which have ALREADY destroyed South Africa, like the SA Communist leaders and Ronnie Kasrils etc, selling SA out to China, which now governs South Africa by proxy (state capture, using brainwashed Commie leaders), they find all and every other nonsense to rant and rave about, like ripping our best South African humanitarians apart – Like Sunette and Steve Hofmeyr. This author shows just how juvenile he really is to personally attack South Africa’s best (fallible and human) humanitarians. Seriously Commie dude, grow a pair. And grow up. If you can.

  48. Anon says:

    Typical rant from an indoctrinated Communist. Juvenile. Nothing better to do with his time than to attack one of South Africa’s best humanitarians. Go play in the sand Commie.

  49. Ruan Stix Fourie says:

    @Anon: Indoctrinated communist? Nothing better to do with your time than leave confused and delusional comments on blog posts you don’t agree with? Saying Sunette Bridges is a humanitarian is like saying a dildo is a penis. What you have there is a lighter my dear, not a dragon. And your silly little rants in this comment section is not changing anyone’s opinion of Sunette and her retardation.

    Don’t you have someone’s make-up to go and do didi?

  1. July 25, 2013

    […] Ons almal het al die oor en weer geredekabel tussen die onnosel fokkers gesien op Twitter. "This guy just made a rape joke, name and shame!", "Pietie het sopas 'n foto van 'n meisie wat voor hom in Woolies se ry gestaan het getweet. Hy is so 'n male shovinist." of "Ek like Sunette Bridges! Julle kaffir-boeties weet fokol. Julle sal eerste geslag word". Daardie laaste een was actually al vir my gestuur na ons Sunette Bridges stukkie. […]

  2. November 1, 2013

    […] is Sunette Bridges steeds bietjie van ’n persona non grata by AfriForum, aangesien sy weer nie ’n verskyning gaan […]

  3. December 27, 2013

    […] Blindelingse Haat Maak Jou Suur, Sunette Bridges […]

  4. February 19, 2014

    […] gedoen het vir Britney Spears, O.J. Simpson, Justin Bieber, Miley Cyrus, Amanda Bynes, Robbie Klay, Sunette Bridges, en so aan en so voorts? Waarom is daar skynbaar so min mense wat die absurditeit hierin raaksien? […]

  5. April 28, 2014

    […] op die gelowige-oogklapdraende-vreesbevange-Afrikaner. Die tipe Afrikaner wat die stront wat Sunette Bridges en Steve Hofmeyr uit blaker glo as feit. Met die laaste twee verkiesings het die VF+ 'n volle vier […]

  6. June 11, 2014

    […] Hofmeyr, Sunette Bridges en Afriforum almal in gemeen? Hulle almal is propaganda nuts wat vrees en haat gebruik om geld te […]

  7. October 16, 2014

    […] die video mense dryf tot geweld? Niks meer as wat Sunette Bridges se Facebook page haar ondersteuners gaan dryf tot geweld nie. Tog sien ek nie dat Afriforum 'n klag […]

  8. January 8, 2015

    […] deeltjie van die Islam-geloof is. Net soos ek besef dat alle Afrikaners nie so onnosel is soos Sunette Bridges nie. En so onnosel soos Sunette Bridges is, het sy steeds 'n reg om haar mening te lig. Al is haar […]

  9. September 1, 2015

    […] is besig om die leiband te gryp voor al die skape van ‘n krans af hol agter Steve Hofmeyr, Sunette Bridges, Derick en Karlien […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *