Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

67% Off Medical Marijuana – One Day Only

Ek probeer om my deel vir charity te doen, maar dit is moeilik want charitable organizations laat die charity altyd so gross voel. Nee, jy hoef nie mishandelde diere in my Facebook timeline te laat verskyn sodat ek die erns van die saak verstaan nie. Nee, jy hoef nie vir my maer kindertjies met vlieë om hul honger mondjies te wys sodat ek weet daar is kinders wat nie behoorlik gevoer te kan word nie. ‘n Guilt trip gaan my nie vir ‘n fok my beursie laat uithaal nie, dit gaan maak dat ek in die ander rigting hol en eerder dagga koop met my geld.

Medical Marijuana One Day Only April Fools for Charity

As jy my laat lag aan die ander kant, dan gee ek maklik my geldjies vir jou. In die geval het so paar Suid-Afrikaanse charities dit met die hulp van April Fools my laat lag en my R99 gaan nou vir R.A.G.E. Ja, die One Day Only offer laat dit lyk asof jy vir jou bietjie zol kan koop maar dit is eintlik om geld in te samel vir drie verskillende charities: R.A.G.E, The Giving Organization en StreetSmart SA.

Die April Fools campaign speel bietjie op die tema van dagga. Marijuana is iets wat deesdae baie bespreek word in Suid-Afrika aangesien dagga nou in meer en meer plekke wêreldwyd. Die hoeveelheid geld wat daar is in dagga is, is geen geheim nie. Tot dusver is meesta van daardie geld vasgevang in die swartmark oor dagga onwettig is. Die hoeveelheid werke, geld, kos, geld ens. wat kan kom van dagga is teen die tyd algemene kennis vir enige persoon wat nie vir homself en ander mense lieg nie.

Doen jou goeie daad vir die maand ek pos daardie R99 vir een van die charities. Ek dink hulle verdien dit want hulle help om marijuana-legalization in Suid-Afrika op die tafel te hou met die “67% Off Medical Marijuana – One Day Only” campaign, al is dit ‘n April Fools joke.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *