Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Te stadig vir Random Gevaaalikhede

Ek sweer ek het vandag agter my komper gaan sit met die idee om die Random Gevaaalikhede vir julle te post. Ek kan nie vir jou sê presies wat gebeur het nie, maar die Random Gevaaalikhede is nou later op as beplan. Miskien is die die kompetisie om kaartjies te wen om te die Emirates Lions vs Sunwolves game te gaan kyk komende Saterdag wat in die pad gekom het. Miskien ander admin. Wie weet?

Jy sien ook seker die klein pop-up wat nou op gevaaalik.com verskyn as jy op die site land. Net ‘n klein herhindering dat hierdie gevaaalik.com-show geld en tyd kort om aan die rol te bly. Om dit verniet te hou vir jou, die besoeker aan die site moet ek ads op die site hê. As net 100 van julle daardie ads click ‘n dag dan sal ek nie uit my sak uit die hosting ens. te betaal nie. Jammer oor die daaglikse reminder en dankie vir jou clicks op daardie ads.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

In die bui vir Stoute Boudjies?

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *