Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot se nuwe maskers

Party mense noem dit ‘n bemarkingsfoefie. Party reken dit is sodat Slipknot ‘n klein repie privaatheid kan handhaaf buite die band. Party reken dit is omdat Slipknot besete is met die duiwel. Ek weet nie hoekom Slipknot maskers dra nie. Wat ek wel weet is dat elke keer as die lede van Slipknot nuwe maskers en indentiteite kry, dan kan ons begin gereed maak vir ‘n nuwe album.

So paar dae terug het Slipknot hulle nwe maskers bekend gemaak in die video vir “The Devil in I“, die eerste single vanaf hulle komende album 5: The Gray Chapter. Dit is Slipknot se eerste album in ses jaar. In die foto’s hier onder kry ons ‘n nader kykie na die band se nuwe maskers. Ons sien ook die nuwe bassist en drummer, maar die lede se indetiteite word nog geheim gehou vir nou deur die band.

Ek is versot met Jim Root se masker. Dit mag dalk net deel wees van my volgende tattoo. Corey Taylor se nuwe masker is ook awesome, al verkies ek dit as die boonste laag verwyder is. Wat vir my baie opvallende is oor Chris is hoe hartseer sy oë altyd lyk. Miskien is dit net ek.

Check die maskers hier onder of loer na die video. Watter een is jou gunsteling?

#3 Chris Fehn

Chris Fehn #3

#8 Corey Taylor

Corey Taylor #8

#5 Craig Jones

Craig Jones #5

#4 Jim Root
Jim Root #4

#6 M. Shawn Crahan

M. Shawn Crahan #6

#7 Mick Thomson

Mick Thomson #7

Nuwe drummer

New Slipknot drummer mask

#0 Sid Wilson

Sid Wilson #0

Nuwe Bassist

Slipknot new bassist mask

You may also like...

1 Response

  1. Thysmetys says:

    Wat het geword van die ou drummer?

    Love die masks net nie Corey sin nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *