Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Avastar – Laat die kommin jou siel lei

Gister het ek op My City By Night een van die komminste mense in die hele wêreld gesien. Dit was so kommin dat ek dit net met julle moes deel. Avastar is ‘n club wat op die tema van Avatar (die fliek met die blou kat aliens) gebou is. Fokket, ek sukkel om die woorde te kry om dit te verduidelik. Basies is Avastar wat jy kry as jy Avatar en Presley’s saam donder. Gaan lees die artikel op My City By Night, dit is snaaks. Hier is die video, waar kruip die ou uit?

Edit: Die mense van Avastar het die volgende te sê gehad oor die video: “We hope that people take the video in a humorous manner as this was its intention. Please rather come to Avastar and experience the vibe and judge us, rather than just judging us on face value by a YouTube video. The video was not intended in a serious manner.”

Dit is natuurlik baie maklik om te sê jy het probeer snaaks wees as mense vir jou begin lag oor iets wat jy gedoen het. Dit het gewerk though, ek gaan Avastar toe moet gaan om dit vir myself te beleef.


by Stix

You may also like...

10 Responses

  1. Franco says:

    Ag nee jissis.
    Dan sê mense Pretoria is kommin. Waadefok het die ou uit gekruip?

  2. Joe says:

    Goeie fok! Dit is beslis een van die kitschste en komminste goed wat ek in jare gesien het. Somtyds as mens verby kleuterskole in Suid-Afrika ry dan sien mens hulle het sulke kak recreations van Disney-karakters op hulle mure gewerf. Dit lyk my hierdie bra het hulle voorbeeld gevolg en ook sommer dieselfde “kunstenaars” gewerf om sy club te verf, want daardie Na’vi-goed wat teen die mure geverf is, kon nie kakker gelyk het nie. En dan het hulle nog sulke groot tiete ook. Hoe fokken vulgêr.

    It is a temple of tasteless new money tattiness.

  3. Joe says:

    Hahaha. Waarskynlik uit Kaapstad, Johannesburg, Polokwane, Port Elizabeth, Durban, of Stellenbosch.

  4. Joe says:

    Avastar het ook gesê “There is no club like Avastar in South Africa”. Hoe fokken waar is dit nie!

    En dan ook “We are here to bring an exciting and WOW factor to South Africa”. Ek dink nie die “wow” wat hulle wil kry is dieselfde as die “wow” wat hulle gaan kry nie.

  5. Stix says:

    Jayzuz ek het baie ge-cringe vir Mike se misbruik van die Engelse taal.

  6. Lexamantis says:

    And the kitchen zink….And a partridge in a pear tree… FML. Am I just old or does this shout OVERKILL? Give me a cozy pub and some good mates and I’m bloody fantastic thanks…

  7. Joe says:

    Inderdaad. Mens moet hom egter vyf punte gee vir sy entoesiasme. Dit vat baie om so iets met soveel passie en oortuiging te verkoop. Die ou is blykbaar opreg oortuig van sy klub se “wow factor”.

  8. Joe says:

    I have to agree. I prefer not to have my eyes visually raped by neon lighting, which equals that of the Las Vegas strip (as Mike says), when venturing out.

  9. Lexamantis says:

    One does NOT compare Las Vegas to this crock of crap. Ever.

  10. Joe says:

    I suppose that’s a matter of opinion. Las Vegas is as close as hell as you can get for me, I’m afraid. The only reason why it isn’t hell proper for me as it is, is because there’s no endless Kurt Darren soundtrack playing on a loop in the background while you’re there.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *