gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

15Nov/1289

Dirk van der Westhuizen – Die nuutste drol in Afrikaanse pop

In my eerste artikel wat ek vir Zeplin magazine geskryf het raak ek vlugtig aan die onderwerp van Afrikaanse popmusiek en dat dit (en fans van daardie kak) 'n dying breed is. Die feit van die saak is dat dit regtig 'n dying breed is, maar die dying breed van Afrikaanse pop se laaste stuiptrekkings kom nou deur en Dirk van der Westhuizen is een van daardie stuiptrekkings.

Dirk van der Westhuizen Supercool Gangnam Style

Die liewe fok alleen weet wat die ou gedink het toe hy hierdie vrygelaat het op die internet. Die song se naam is "Supercool" en al dink Dirk hy is poescool in die video is hy alles behalwe. Ek dink Dirk het besef dat dit nie regtig supercool is nie en daarom het hy die comments afgesit op die YouTube video hier onder. Kom ons wees eerlik, as Dirk gedink het sy eie song is cool sou hy die comments aan gelos het, maar hy weet dat die groot meerderheid mense gaan sê hy moet selfmoord pleeg. YouTube is nie vir sissies nie.

Dirk probeer die "Gangnam Style" golf ry, maar hy is die bietjie stadige neef wat altyd saam wil gaan surf. Wanneer almal in die water is en begin golwe vang om te surf is Dirk die ou wat altyd net te stadig is met sy in paddle en dan die golwe elke keer mis. Ek is bereid om geld daarop te sit dat Dirk 'n hair straightner besit en die hair straightner lê sekerlik op 'n spieëlkas ook.

Alle grappies op 'n stokkie. Hierdie video is tos, die song is tos en die Autotune word verkrag asof hy die nuwe ou op Cell block D is. Dank vader dat die meerderheid van die jeug van vandag in Suid-Afrika na Van Coke Kartel, Goodnight Wembley, ens., luister eerder as Afrikaanse pop. Mag die gode met ons wees, want ons Suid-Afrikaners het 'n lang harde pad wat vir hulle voorlê as dit kom by die laaste stuiptrekkings van Afrikaanse pop. Nou is die vraag net wanneer gaan ons vir hulle begin pille gee wat hulle keer om voort te plant?

Is dit net ek? Of is daar iemand anders daar buite wat ook dink hierdie is kak? Laat weet my in die comments.

Dankie aan @Dappertrapper wat die kak onder my aandag gebring het.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vir seker nie
Wat maak ou Bobby daar?
Deon Esterhuizen - My Meisiekind

Posted by Ruan Stix Fourie

Comments (89) Trackbacks (6)
  1. Ek het nog nie eers die song geluister nie, maar die image in die video lyk uiters tos, wil iemand nie hierdie laatjie ‘n snot klap gaan gee nie?

  2. WTF – my ore bloei. Ek hoop Dirk ervaar n stadige en seer dood.

  3. Ek het hierdie Piet so jaar terug by n biker byeenkoms hoor sing,hy was toe al kak.Kan ongelukkig nie sound in die kantoor gebruik nie maar die groen baadjie het dit weg gegee dat die song moerse lame moet wees.

  4. Ek voel persoonlik aangevat elke keer as etter-kontkop poese soos Dirk n song / video release. Julle fok my kultuur en taal op! Julle maak die res van ons se name gat. Ongelukkig word ons met hierdie kak gesteriotipeer.
    Hier is die kont se FB page – comment eerder daar, ek het ;)

  5. Ek het sopas al my geloofwaardigheid verloor as kantoor DJ. Baie fokken dankie.

  6. Sjoeh, dis kak. dis NET kak. “rerig erig wat ek soek” ?! rerig fokken erig?! wie die moer gebruik nog die woorde rerig erig?! Ek dink jy moet rerig erig jou manlikheid soek, dit sal jou dalk solank besig hou dat jy nooit weer n paar sekondes van mense se lewens kan steel met jou geteem nie. Another Cheapskate music video, meer geld spandeer by foschinni’s as enige iets anders.

  7. Hierdie Klein kak skuld my n nuwe keyboard vir my rekenaar nadat ek myne nounet bekots het! (Ek post hierdie comment van my foon af)
    Wie defok dink hy is hy? Hy moet aangekla word by die UN vir n bedreiging van wereld vrede!

    In die woorde van Buckfever underground: “die volk is in die kak”

  8. Ek stem saam dat dit hipertos musiek is. Ongelukkig vir ons is dit nie ‘n dying breed soos jy sê nie. Sodra een drol-DJ die liedjie in Presleys of enige ATKV se sokkiesaal speel sal dit ‘n hit raak, en sal duisende Afrikaners die ou se musiek koop. Kurt Darren is die prins van pop-musiek, hy doen moer goed vir homself. Juanita Du Plessis hoef net twee klinkers en ‘n medeklinker vyf keer te herhaal dan het sy ‘n hit. Solank die mense dom bly, sal die musiek steeds geld maak.

    Sad, but true.

    Met die res stem ek saam, en jammer om nou ‘n Grammar Nazi te wees, dis stuiptrekking, nie styftrekking nie. Styftrekking klink soos ‘n sinoniem vir handjob, wat hierdie ou nie by enige meisie met ‘n gesonde verstand sal kry nie.

  9. O, is dit ‘n musiekvideo? Ek’t gedog dis ‘n advertensie vir Tae Bo. Fooled me.

  10. Hahahaha. Dankie dat jy my fout uitwys. Ek was nie seker van die woord nie so ek het maar geraai.

  11. Ek is te vokken bang om play te druk en die kak actually te hoor… Ek ken ‘n man as ek een sien, en die boetie… Ag shame…

  12. Julle weet hierdie gaan nou weer ‘n hit word…

  13. Net nog ‘n toskop in Afrikaanse musiek. Kak video en hy is tien teen een moer vals live. Anyway ja die video is tos.

  14. Hy moet iewers bly?..weet enigiemand waar?..ek sal die vuil werk doen!laat ons net ontslae kan raak van hierdie kak!..en die kak wat hy maak

  15. Daar kots ek in my mond.

  16. Ek deel graag my gunstelling comments met jou nadat ek dit op my Facebook wall gepost het.

    Hulle lui as volg – “dit was die worst 4 minutes van my internet carreer. ek joke nie eers nie. dis die naaste wat ek al ooit gekom het om my laptop op die grond te gooi. . .”

    “Ek het survive tot 1:06 toe kots ek ‘n boog”

    Ongelukkig het die klein kont ook die volgende comment veroorsaak “eks skaam om afrikaans te wees”

    Dirk v d Westhuizen JY IS ‘n POES!

    That is all

  17. Hierdie weersinwekkende video se kommentaarfunksie is nou blykbaar aan. Kyk, ek sal nie vir ‘n fokken oomblik stry dat die musiek en video ontsettend kak is nie, maar hoekom sê mense goed soos “selfmoord asseblief”? Dis myns insiens nogal fucked up. Sê vir die bra sy musiek is kak, maar jissis, wil mens regtig vir hom sê hy moet homself moontlik doodmaak? So fokken erg is dit ook nie.

    En dan nog ‘n ding: Sy album se naam is Uithak, maar hoewel dit klink soos “hak”, skryf ons dit eintlik “haak” in Afrikaans. So dit moet eintlik Uithaak wees. Maar om dit reg te stel sal wees soos om die Titanic te bedazzle. Fok.

  18. KAK verby

  19. As mens youtube video’s se comments lees sal mens sien dat selfmoord nie al is wat mense al gesê is om te doen nie. Moet dit net nie te ernstig opvat nie. Dit is soos die episode van South Park waar Stan die infomercial jewelery seller bel en vir hom sê: “Just kill yourself.” Dit is snaaks want dit, behalwe as jy kies om dit ernsitg op te neem, maar dit is jou keuse.

    Ek sê nie Dirk moet selfmoord pleeg nie. Ek dink hy moet laat ‘n muur hom vermoor deur sy kop teen die muur te slaan tot hy vrek. Sien, dit is net ‘n joke. Die snaakste comment wat ek al oor die video gesien het loop as volg: “My girlfriend had a miscarriage from watching your kak song!” al is miskrame glad nie snaaks nie, het ek nogsteeds hardop gelag vir daardie comment want ek weet dit is ‘n joke.

    Joe, ek verstaan jou punt, maar soms moet mens net probeer om goed te sien vir die belaglike kant en daaroor lag. Veral as dit by die internet kom.

    Ek het daardie comment hier gesien: http://www.facebook.com/dirkpage/posts/301639543274768

  20. Luister ou maat, kry n lewe! Mense soos jy voel erg kak oor hulself om ander so afte “try” breek. Jy’t seker n erg boring lewe om heeldag te sit en kak maak en mense se gevoelens seer te maak, gaan sien n dokter!!!

  21. Oe Dewald, jy weet die wiel draai fokken vinnig nê!!! Jys n pateet om sulke goed oor iemand se lewe te spreek. word groot!!!

  22. Jy het seker geen vriende nie, en is moer jaloers, ek dink dis n awsome song.

  23. Wat het jy al in jou lewe bereik, seker FOKKOL,
    jy le seker heeldag op die bank en luister Die Antwoord! Jy is rerig siek in jou kop. Loser!!!

  24. Ek dink julle almal is net jaloers en n klomp vet boere wat niks anders het om te doen nie. WORD GROOT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Dis n stunning video en n great hit!!!!!!!!

  25. Ek kan nie glo julle het gemaak dat ek na daardie kak kyk nie. vok julle.

  26. die dom donder bly in pta noord. hy moer die hele pta se naam weg met sy kommin tos musiek

  27. Ek ken ongelukkig die man en ‘n paar van die dansers. Dis baie hartseer. Ek kry skaam vir hierdie gangnam style ripp-off en ek kry skaam vir die mense wat so ‘n lae IK het om te dink hierdie is kwaliteit musiek. Dank die vader vir afrikaanse legendes soos Francois van Coke en Koos Kombuis wat ordentelikke musiek skryf.

  28. Ek is nie vet of ‘n boer nie, so daardie was ‘n effe onnosel stelling. Then again jy dink die video is great en dit spreek boekdele oor jou breinkrag.

  29. Die grootste ding wat ek al in my lewe bereik het is om jou te ontstel met iets wat ek geskryf het. Die feit dat jy omgee oor wat ek sê wys net dat jy nie veel in die lewe gaan bereik nie.

  30. Sien jy nie al die comments wat saam met my stem nie? Duidelik het ek vriende en baie mense wat dink hierdie is tos, net soos ek.

  31. Dirk het my gevoelens baie seer gemaak met die video, hy het seker ook niks beter om te doen nie.

  32. Stix jy klink so bietjie gay en soos n huge DOOS.

  33. Baie Fokken min vriende, ek sou skaam kry om daai comment op te sit want duidelik het jy bitter min vriende!

  34. Voel jy nou goed oor jouself? Jinne kan nogals dink hoor, om iemand te ontstel, fokken groot prestasie. En stix ek het vir wynand gecomment, maar as dit jou aanraak, dan het ek iets bereik in my lewe.

  35. Dit verbaas my hoe jy van wat ek hier bo geskryf het kan sê ek is gay. As jy dink ek is gay dan wil ek nie eers weet wat jy dink van ou Dirk nie.

    Eerlikwaar is jou aantyging belaglik want jy ken my van geen kant af nie. Dit is seker ook die rede hoekom jy agter ‘n fake e-mail adres weg kruip. Dankie dat jy gevaaalik.com besoek het, ou perd. Hierdie huge DOOS like jou kwaai.

  36. @Hayden Hoe kan jy my nou ontstel ou perd? <—daardie spasie is waar al my fucks is wat ek het om te gee. Oops, hulle is almal weg!

  37. Overuse of exclamation mark much, Alyssa? Het jou BlackBerry se fokken knoppies vasgehaak of iets?

  38. Hy sing altyd live, en dit klink presies soos op die video. Hys nie iemand wat try bekend word deur editing nie, hy doen elke naweek live shows, en hy doen fokken goed vir homself daar deur, en glo dit of nie… hyt altyd n huge crowd wat hom love, almal het ander smaak, jy like dalk rock en ander weer nie. So hou jou comments vir joself. Jy sal dit nie like as iemand jou so kak gee in die publiek nie, so moenie aan ander doen wat jy nie aan joself gedoen wil hê nie.

  39. @Theo Ou ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek is nie vertraag nie en daar is niks fout met my gehoor nie. Hy gebruik Autotune fokken erg op sy stem en as hy live klink presies soos in die video dan Autotune hy sy stem op stage ook.

    Mense gee my gereëld kak hier op gevaaalik.com en jy sien nie dat ek grens daaroor nie. Mens spel dit JOUSELF.

  40. EK HET DIT OUENS

    die manier om na die video te kyk sonder om te kots ok
    Stap 1: sit speakers af ( as jy klaar die video gekyk het is dit nie nodig nie hulle sal klaar nie meer werk nie)
    Stap 2: gelukkig is die ou n kont en dink die hele video moet NET oor hom gaan so haal gou jou windows video editor uit en sit n monocolour block van jou keuse oor die middel van die video (dit is waar hy is 90% van die video)
    Stap 3: geniet jou video van pragtige dames wat dans :P

  41. Ek lag onophoudbaar. Maar ni net vir die video ni, di comments is topklas-komedie! Dis insiggewend om almal se diverse opinies te hoor! En dis wat dit is… Net opinies.

    Kyk, ek dink ook nou gladnie Dirk se musiek moet vir di nageslag (of enige geslag) bewaar word ni, maar wow, jul reaksies is so teenstellend? Jul praat van hoe common dit is en hoe skaam jul kry namens di Afrikaanse taal en kultuur, mar as ek so party van die comments lees, kry EK skaam vir Afrikaanse taal en Kultuur.

    Ekt altyd die opinie gehad (net ‘n opinie) dat, sodra imand uit woorde hardloop, gebruik hul ‘n -fokken hier en ‘n -tos daar. Wat hulle wil sê en die grootte van hul woordeskat weeg ni op ni. Lig jou opinie, sê jou sê, maar liewe seks, maak dit effens minder kras? Almal koppel common taalgebruik met arm blankes en onopgevoede gomgatte. Seblief mense, Afrikaans is so mooi. Moenie my taal verkrag ni? Maar nietemin, eks so bly dat daar so baie jongmense is wat omgee vir di Afrikaner-beeld. Dit laat my bietjie meer gerus voel oor ons toekoms…

  42. @mienke Dankie vir jou comment. Ek kan sien dat jy waarlik moeite ingesit het om jou comment aanmekaar te sit en ek waardeur dit.

    Ek moet wel bieg dat ek ‘n probleem het met die feit dat jy reken die gebruik van woorde soos fokken en tos is as gevolg van ‘n gebrek aan my ander woorde om te gebruik. Daar is fokol fout met my woordeskat. Maar enige persoon wat my ken sal jou sê, dat ek fok, tos, moer, kont, jissis, poes, piel en vele ander woorde gebruik net wanneer ek wil. Net oor iemand die woord poes gebruik maak hulle nie ‘n vrou nie, net soos dit hulle ook nie kommin maak nie.

    Dit dra oor na wanneer ek engels praat ook. Ek love die woord cunt. Ek is nie arm of ‘n gomgat nie. ‘n Hele paar mense het my al aangevat oor my taalgebruik. My standaard reaksie ly as volg: If you don’t like my choice of word, fuck off to where you can’t hear me.

    Kan ek jou vra dat jy ook asb ons taal bewaar en dit nie verkrag deur woorde soos nie as “ni” te skryf nie? Ek fokken verpes dit.

  43. Juffrou Mienke, sal juffrou asseblief eerder vir ons ‘n foto van juffrou se tiette stuur, ons sal dit meer waardeer as juffrou se uitkak van almal wat nie so mooi afrikaans spel/skryf nie.

    En vir die wannabe in die video en sy BFF’s (baie-fag-fans), ek gaan uitvind wie PSY se rekord label is en die gemors vir hulle stuur sodat hulle die sewe soorte kak uit hom uit dagvaar, en hopenlik kan hy nooit weer “musiek” maak nie.

  44. Ek fokken love die site!! Stix almal wat nie saam stem nie en van die “song” hou, kan maar gerus fokof! net my 2 sente…

  45. @Richard ek kon dit self nie beter gesê het nie. Bly jy like die site en welkom aanboord SS gevaaalik.com

  46. In ‘n mate is hierdie Gevaaalik site soos daai Dirk ou. Dirk copy Gangnam Style en hierdie ouens copy Watkykjy style.

  47. Ai Stix. Dis oulik dat jy mense heeltyd reghelp wat SMS taal gebruik, dit irriteer my ook nogals, maar ek is seker hulle weet darem hoe om die woorde reg te spel. Jy, aan die ander kan, weet nie hoe om “waardeer”, “gereeld” of “lui” (nie ly nie) reg te spel nie. Daar was paar ander spelfoute ook in van jou vorige comments, maar ek is nou nie so eager om ‘n punt te bewys nie. Mienke, ek stem heeltemal saam met jou. Ek vloek ook wanneer ek praat, en noem my nou maar dan skynheilig, maar ek voel dit is onnodig om facebook pages te maak met die naam “Dirk van der westhuizen, hou op foken (let op die spelling) sing!” en al die gepaardgaande foto’s wat verkondig hoe groot poes hy is. Dit skep maar net so slegte beeld van Afrikaans – kinda like fighting fire with fire. Maar, soos Mienke, lug ek net my opinie! (En ja, dit is “lug”, nie lig nie).

  48. Hey M. Watse tiepe ou sal ek nou nie wees as ek op ‘n grammar nazi se comment reply nie. My probleem is nie met spelfoute nie, want die jirre weet ek maak baie van hulle, selfs jou vertragie ass kon so paar van hulle kry. Dit is hoekom ek ‘n editor het wat my werk vir my edit, soms vinniger as ander kere. My probleem is met mxit taal of “sms taal” soos jy dit so mooi noem.

    Dit is die verskil tussen weet hoe om ‘n woord reg te spel en dan aspris dit verkeerd spel of woorde verkeerd spel omdat ek nie met ‘n WAT langs my sit heeldag nie.

    Dankie dat jy die site besoek.

  49. Hey Boet, of ek sal jou sommer boeta noem. Welkom by die party. So twee jaar terug toe gevaaalik.com net begin het toe was die tipe comment soos joune baie bekend. Toe word almal wakker en dit is 2012. Die ouens en dames wat gereeld na gevaaalik.com kom loer sal vir jou kan sê dat al wat ons in gemeen het met Watkykjy is die feit dat ons Afrikaans is en vloek.

    Boeta, ek is bly jy kon ook uiteindelik wakker skrik en die “julle is soos watkykjy” party join, net jammer jy het so laat by die party opgedaag dat nie eers die vetste slet jou sal wil help met ‘n blowie nie.

  50. @M: Ek is op die redaksie van gevaaalik.com en ek stem saam met jou oor die Facebook page “Dirk van der westhuizen, hou op foken sing”. Dit is simpel. En die spelling is kak. Ek wil dit graag duidelik maak dat daardie page wel niks te doen het met gevaaalik.com nie.

    Ek is bly jy is so attent op jou spelling. Ek is die taalversorger van gevaaalik.com, maar ek redigeer nie die ganse website nie – veral nie kommentaar nie. Ek is ook nie daarop uit om ander mense altyd aan te vat oor hulle swak spelling nie. Almal kan nou maar eens nie ewe goed spel nie. My en jou spelling en grammatika is ook nie altyd juis nie en ek kan foute in jou kommentaar ook uitwys. But what would be the point?

    Verder is vloekwoorde net woorde en gevaaalik.com en sy gebruikers maak geensins aanspraak daarop dat ons Afrikaans op een of ander wyse “verteenwoordig” nie. Gevolglik sou dit simpel om te suggereer dat ons verantwoordelik is vir die kamtige “slegte beeld van Afrikaans”. Dit is verspot om mens met sulke totaliserende idees oor Afrikaans besig te hou.

    So doen maar daardie stuiwer van my in jou armbeurs.

  51. As mense dit dan al twee jaar terug onder julle aandag gebring het, moet julle dan miskien aandag daaraan gee. Dalk soos almal wat vir Dirk vertel dat hy nie kan musiek maak nie, maar daardie stupid asshole sal ook nie vir mense luister nie. Ek dink mens noem dit “in denial” wees.

  52. Nou daar het jy dit Stix. As jy die vryheid het om te skryf en te praat soos jy wil (en glad nie opbouende kritiek kan hanteer nie) dan het ou Dirk ook seker maar die vryheid om te sing wat hy wil. Practice what you preach. “If you don’t like my choice of word, fuck off to where you can’t hear me.” So….. “If you don’t like his choice of music, fuck off to where you can’t hear him.”. Eenvoudig genoeg? (En nee, eks nie skielik op “team Dirk” ni).

    Meneer Andre. As meneer so desperaat is om ‘n stel tiette te sien, gaan vra gerus u ma.

    M. Dankie.

  53. @stix. Hey toskop. Thanx viri site ou, jyt sopas my dag gemaak! Chill manet met di attacks bra, jyt mos jou ding gedoen, moenie heeltyd vi jouself opkom nie. Lat di kinnners se wat hul se. Dis kaksnaaks!

    @boet. Gan lees mar eerder watkykjy, dalk offend dit jou minder? (In ‘n mooi manier gese).

    @mienke. “As jy so desperaat is om tiette te sien, gaan vra u ma”. Kwaaaaakwakwakwaaaaa jy breeeeeeeek my! Trou met my!

    Ok kinners, lekke site, lekke mense, lekke aand!

  54. Wahaha. Van die mense se comments is meer belaglik as DoosDirk se video.

  55. Julle is net jaloers omdat julle nie aan die idee gedink het om ganam style te gebruik en sy video NOG supercooler te maak nie…ai,jaloesie is lelik. En ek dink Dirk is n mooi outjie…rrg mense? Die tyd wat julle gebruik om julle perfekte comments te post is pateties. Jammer daar is n nuwe sanger wat die jonger geslag kan verteenwoordig. Gaan lees julle bybel! Do not judge…

  56. Shopping list het verander..
    Detol
    Lifeboy
    Handy Andy
    Sunlight seep
    Ek gaan hard skrop om daai uiters kak video se nageboorte van my gedagtes af te skrop.

  57. @alex Bly jy like die site. Oor my “attacks”: Ek probeer om te reply op alle comments.

  58. As hierdie blad en comments verteenwoordigend is van ons jeug,voorsien ek n baie baie slegte toekoms vir hulle. Van waneer af is die “cool” om sulke vieslike woorde te gebruik en sulke porno fotos op te sit. Dis net dwelmverslaafdes wat sulke dinge “cool” vind. Van waneer af is n onsmaaklike gevloek en n geraas wat twee jariges kan maak met n kitaar en dromme,musiek? MUSIEK het n mooi wysie en pragtige lirieke. Punt. Dirk jou liedjie is “cool” en vol ritme. Doen so voort !!!!!!!!!!!

  59. @Ekke: Pornofoto’s? Jirre, waar? Is jy seker jy was op gevaaalik.com toe jy dit gesien het? Terloops, gevaaalik.com verteenwoordig niemand behalwe gevaaalik.com nie. Enige ander “verteenwoordiging” wat jy jou verbeel is jou saak. O en dan oor hierdie stelling van jou:

    MUSIEK het n mooi wysie en pragtige lirieke. Punt.

    So Dirk se musiek suig ook dan eintlik volgens jou, want sy lirieke is kak en die wysie is nie juis wat ek as bobaas sou beskryf nie. Meer ‘n soort van “Dankie-synthesizers-melodie” daardie. Dwelmverslaafdes? Bahahahahaha! Fokken burn jy ons nou, hoor! Hahahaha!

  60. Ek kry die outjie eintlik jammer, want die kommentaar op Facebook is skrikwekkend. Ek hou ook nie van sy musiek nie, suiwer omdat dit nie in my musieksmaak val nie. Dis net vir my sleg dat mense beledigend raak. Soos Casper de Vries so graag sê: Kies ‘n ander kanaal.

  61. @Ekke. Jou comment het my hardop laat lag. Dankie daarvoor. As jy dink die foto’s op gevaaalik.com is porno dan wag daar ‘n verrassing vir jou by redtube.com. Ahahahaha

  62. Dont blame the english for this shit facet of Afrikaans culture. Blame your old taanies and backwards folk who keep supporting this shit to keep it going.

  63. @Bobby: Jissis bra, I don’t think shitty music is exclusive to a language. Afrikaans has Dirk here, Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld, etc., but then English has Justin Bieber, P Diddy (or what the fuck his name is now), One Direction, and so on, and so forth. I really don’t think it helps much to blame this on some imaginary concept like “Afrikaans culture”. You can hardly pinpoint “culture” that specifically.

    O and fuck that, what about the fucking Parlotones? Those fucking mawkish English-speaking/-singing emo bastards! I don’t blame any kind of “English culture”, though.

  64. I didnt pinpoint pop on afrikaans culture. I pinpointed afrikaans pop on afrikaans culture. Wake up.

  65. @Bobby: I think Joe’s argument is still valid. I’m Afrikaans but I would never make the same music as Kurt or Dirk. Look at Van Coke Kartel and Fokofpolisiekar, it’s Afrikaans but it’s actually good music.

    I do agree that the sheeple who keep buying the kak music and going to the kak music shows are to blame that new guys like Dirk pops out of the cracks.

  66. @Bobby: Okay, as you like it then. Might I add that they’re not my “old taanies [sic]“? What you’ve got there is an imaginary community.

  67. @ Mienke, ek het genoeg van my ma se tiete gehad toe ek ‘n baba was. Dink jy kort piel. Gaan gerus na jou naaste Adult Shop en koop vir jou een, nee nie daai wat netjies verpak is nie, die een wat rooi is en teen die muur hang, daar staan op geskrywe “Fire Extinguisher”…..

  68. wet jul hys gay… en hy sing amper 5minute dieselfde woorde oor en wtf is gangnam style eerder gayman style…

  69. Dit is kakker as kak!

  70. @ekke “Dis net dwelmverslaafdes wat sulke dinge “cool” vind.” O gots jy is van die pad af. Ek sidder om te dink waarop jy nog ‘n opinie het.

    Lets not kid ourselves here, hierdie musiekvideo is tos. Of gevaaalik.com dit nou uitgewys het en of dit enige ander site was, is nie die punt nie. Ja sure, hierdie Stix is ‘n ou raasbek wat maklik na comments jab wat nie in lyn met sy opinie is nie, maar hy bly korrek wanneer hy sê dat die video& liedjie absoluut talentlose gemors is.
    Ek sal graag ook Mienke se borste wil sien, as sy voel sy wil dit deel. Tensy dit vet, hangend, harig, vol rekmerke of jonger as 18 is, that shit ain’t cool.
    Op daai noot gaan ek nou nie dwelms doen nie, en eerder ‘n bier nuttig en na die laaste Vrydag Berf kyk terwyl ek ‘n kak vang op die maat van Dirk se weergawe van Gangnam style.

    ps. moenie afgode aanbid nie.

  71. *Vrydag Bederf. (die opgewondenheid het die oorhand geneem) oorhand. haha. pun intended.

  72. Ek stem saam die ou het ‘n moerse fout gemaak met die liedjie net soos almal in die lewe ‘n fout maak en nee ek is nie een van sy aanhangers nie. Die meeste mense wat comments gelos het kan seker nie eers sing nie, maar julle wil kommentaar lewer.

  73. @Styl: Wat het of jy kan sing of nie nou uit te waai met of jy kan onderskei tussen goeie en slegte musiek? As jy daardie denkskool volg dan dink jy seker net mense wat kunstig is kan sien dat Leonardo Da Vinci goed kon skilder. hahaha

  74. Dirk is hiper kak mienkie ek dink jy moet kom kuier en Dirk ek dink mnr gay sa wag vir jou.

  75. Ek het net so begin lees aan al die snedige opmerkings oor Dirk en sy liedjie en my doodgeskaam vir die taalgebruik! Wie is julle om te oordeel. Ek kan agterkom uit jul taalgebruik wat se tipe mense julle is, so julle kommentaar kan maar net afgelag word! Ek dink Dirk se liedjie is “SUPERCOOL” en is mal daaroor!!! Die feit dat hy Gangnam Style ook in die liedjie sing, maak dit net nog meer “cool”, alhoewel Dirk se liedjie ‘n ware treffer op sy eie is. Dirk, moet jou nie steur aan al hierdie afbrekende kommentaar nie, vat dit van wie dit kom!

  76. @Marina: jy is 100% reg. Vat dit van wie dit kom.

  77. Dit is n klomp strot….haal die kak asb net af.

  78. Al julle fokkers wat so swart gallig braak , glo el jul kan nie eers n fokken liedjie sing so hou op om tos te praat julle fokkers

  79. Al julle fokkers wat so swart gallig braak , glo ekjul kan nie eers n fokken liedjie sing nie, so hou op om tos te praat julle fokkers.

  80. Dirk het meer tallent as wat meerderheid van julle in julle neushare het! Jaloesie is n euwelse ding en julle het die top punt daarvan bereik. sies!!

  81. @DirkOndersteuner: As jy dink hy het talent dan verduidelik seker hoekom jy hou van hom. Ons is nie jaloers nie, ons is realisties.

  82. Die realiteit is julle is n klomp talentlose suur bal knolle en verlekker julself daarin om ander sleg te maak. shame…seker geen aandag gekry van mammie en pappie toe julle klein was. Raak groot. groei n paar en word volwasse. want duidelik is julle nie. As julle sodanig dink Hy is nie goed nie….wees dan so braaf en wys ons of jy iets in jou het….tien teen een boggerol. Dis realisties!

  83. @DirkOndersteuner: Die reliteit is dat volwasse mense hoofletters gebruik aan die begin van ‘n sin. Die realiteit is dat ek nie Dirk verafgod soos jy duidelik doen nie, kyk hoe verwys jy na hom as “Hy” met ‘n hoofletter nogal. Die feit dat gevaaalik.com veroorsaak het dat Dirk se loopbaan amper tot ‘n stilstand gekom het sê baie van gevaaalik.com en Dirk se talent op een slag.

  84. @DirkOndersteuner, niemand maak Dirk sleg nie, deur die commin video op youtube te plaas het hy dit self gedoen. As jy nie kan sien hoe talentloos hy is nie, is daar nie veel hoop vir jou nie.

  85. Hier is nog n kak song van hom; Dirk van der Westhuizen – Is Dit Jy – http://www.youtube.com/watch?v=f7zLGKbOL8A

  86. @ DirkOndersteuner.

    “Dirk het meer tallent as wat meerderheid van julle in julle neushare het!” <—- Rerig Erig?

  87. As iemand daarvan hou beyws dit net hulle het lae intelligensie vlakke, bly waarskynlike in Bernoldus se Snor City en skree heel waarskynlik ook vir daai pienk span.

  88. Luister teminste kan hy sy eie beelde gebruik nie soos julle wat nie kan dink en afhanklik is van ander nie!! Die van julle wat hom kritiseer het nie n sin vir humor nie en julle kan nie judge nie!! Die Here het julle nie gejudge toe julle geskep was nie.. Hy gebruik darem sy talente wat die Here vir hom gegee het nie soos julle wat so te kere gaan nie!! Kyk wat in jou eie lewe aan gaan voor jy ander mense wil judge die Here slaap nie!!!

  89. @Verouniqeu: Jy het my verloor toe jy sê hy het talent. En ja, die Here slaap nie, maar vir heeltemal ‘n ander rede as wat jy in glo.

    P.S. Ek het ‘n talent. My talent is om uit te wys hoe min talent Dirk van der Westhuizen het.


Leave a comment

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers