Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Kommin

Cosmopolitan SA verloor alle credibility 9

Cosmopolitan SA verloor alle credibility

Dit is official. Die mense by Cosmopolitan SA (die damestydskrif) is almal op die tikpyp. Hulle het gister aangekonding wie volgens hulle die sexyste man in Suid-Afrika is. En hulle keuse was… Bobby “Dis...

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot 0

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot

Amerikaanse en Britse tabloids betaal fokken baie geld vir eksklusiewe foto’s van celebrities. Nou praat ek nie eens van die fokken siek foto’s van sekere celebrities se private parts nie, ek praat van dié...

Romana is op sy scooter 7

Romana is op sy scooter

Ek het sopas my hele fokken rekenaar skerm vol koffie gespoeg oor ek so hard begin lag het. Die is een van die snaakste video’s wat ek nog ooit gesien het. Dankie aan Bennie...

Singstar word kommin (en nog kakker) 0

Singstar word kommin (en nog kakker)

Wie van julle ken Singstar? Dis die Karaoke-speletjie vir die Playstation. Wel dit het sopas nog kakker en fokken kommin geword. Jy sal dit nie glo nie, maar die mense van Singstar en Sony...

Jou kommin kar 1

Jou kommin kar

Kom ons praat gou oor karre. Meer spesifiek wat maak jou kar kommin. Wel eintlik werk dit so, as jou kar kommin is, is dit omdat jy n kommin fok is wat jou kar...