Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Facebook Funnies

Daar is die laaste ruk vreeslike snaakse goed op die gevaaalik.com Facebook page gewees. Dit was so snaaks infact dat mense wat ons Facebook page like dit vreeslik geshare het. Veral die een van Lara Croft, die Tomb Raider, se vet sussie wat baie populêr. Ek het gedink ek sal maar so paar van die snaakse goedjies hier op die site ook gooi vir die van julle wat nie ons Facebook page like nie sodat julle kan sien wat julle mis. Dankie ook aan al die Twitter followers. Onthou: Real men follow @gevaaalikdotcom.


by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *