Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

A Perfect Circle – Passive

A Perfect Circle is die super group wat bymekaar gesit is deur Mynard James Keenan (Vocalist van Tool) en guitarist Billy Howerdel (Guitarist van Ases Divide). Ander lede van die band wissel meestal maar het al Paz Lenchantin op bass, Troy Van Leeuwen op guitar, Tim Alexander on drums, bassist Matt McJunkins (Puscifier en Ashes Divide), James Iha (was in Smashing Pumpkins) op guitar en Josh Freese op dromme (Nine Inch Nails en The Vandals) ingesluit. Al het A Perfect Circle al baie verskillende line-ups gehad as dit kom by lede van die band het die styl van die band nog altyd dieselfde gebly want Howerdel compose die musiek en Keena skryf die lirieke.

A Perfect Circle

A Perfect Circle het al drie albums uit,  Mer de NomsThirteenth Step and eMOTIVe. Die band het op hiatus gegaan in 2004 en al was daar al sprake van nuwe musiek en ‘n album is al wat ons al gesien het ‘n toer in 2010. “Passive” kom van die album eMOTIVe af en was ook in die fliek Constantine. Dit is eintlik ‘n song van die band Tapeworm wat nooit eintlik musiek bekend gestel het nie. Tapeworm het bestaan uit Mynard James Keenan, Trent Reznor en Danny Lohner.

“Passive” is ‘n awesome song en dit laat my baie wens dat ons meer van die musiek wat uit Tapeworm gekom het kan hoor. Ek is ‘n huge van van Trent Reznor en Mynard James Keenan en kan net dink dat Tapeworm great musiek gemaak het. Dit is jammer dat ons tien teen een nooit Tapeworm as ‘n band sal sien of hoor nie.

You may also like...

1 Response

  1. egaM says:

    Awesome! Ek love die band maar ek het nooit geweet so baie verskillende epic mense is daarin nie :O Maak laat ek dit net nog meer waardeer! :> Thanks vir die info!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *