Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tool nader aan nuwe album na hofsaak afgehandel is

My gunsteling band, Tool, het 9 jaar laas ‘n nuwe album uitgebring. Een van die groot redes hiervoor is omdat hulle in ‘n hofsaak betrokke was. Gelukkig is die saak onlangs afgehandel en dit het tot ‘n einde gekom in Tool se guns. Dus kan die die band nou al hulle energie weer in ‘n nuwe Tool album in stoot.

New Tool album in the works

“You know what his name was? Randy Rhodes! I knew the power of metal, and my appreciation of metal was someday going to be like a guardian angel.” het Adam Jones gesê in ‘n nuwe interview met Yahoo! Music.

Blykbaar was daar ook gesondheids probleme vir een van die lede van die band: “I’d rather let the person who dealt with the illness talk about it out of respect, but one thing was a really scary do-or-die, serious illness and that was really scary. When you’re trying to write music and you have that eating away at you – this person you’re married to and you love and hate at the same time has something they’re dealing with that’s out of their control – it’s distracting.”

Wat die situasie ookal is, weet ons nou dan een song reeds klaar is en dat daar 10 ander songs is waaraan hulle werk. In die geval van Tool kom Adam Jones, Danny Carey en Justin Chancellor bymekaar om die musiek klaar te maak van elke song voor Mynard James Keenan inkom om sy melodies en lirieke te skryf. ‘n Vreemde proses maar een wat veroorsaak dat daasr nie melodies geskryf word wat dan later venader moet word wanneer die ouens op die instrumente iets verander aan ‘n song nie.

Vingers gekruis ons sien die nuwe Tool albul vroër eerder as later. Dink jy die nuwe album sal al uit kom voor die einde van die jaar? Laat weet in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *