Architects Recording “Outsider Heart”
Ek is nie regtig ‘n fan van Bring Me the Horizon en soorgelyke bands nie, maar omdat ek daagliks video’s kry van gevaaalik.com lesers dan maak ek ‘n punt daarvan om na die goed...
Ek is nie regtig ‘n fan van Bring Me the Horizon en soorgelyke bands nie, maar omdat ek daagliks video’s kry van gevaaalik.com lesers dan maak ek ‘n punt daarvan om na die goed...
Vrydag! Ek weet nie van julle nie, maar ek kort die naweek. “‘n Yskoue bier en ‘n joint in die hand!” soos Jack Parow sê. Lekker naweek aan julle almal. More maak ek weer...
My ma sê alyd: “As jy dom is moet jy suffer.” Ek stem saam met my ma. Joe Rogan stel voor dat ons alle warning lables van alles afhaal, sodat as jy stupid is...
Mike Tyson is volgens my die beste bokser wat daar ooit was en al is ek seker daar gaan mense wees wat stry, gee ek nie om nie. Jou gestry gaan op dowe ore...
Vir John Fogerty (Credence Clearwater Revival) se komende album, Wrote a Song for Everyone, het hy die Foo Fighters gejoin in hulle Los Angeles studio. Daar het hulle besluit om die 1969 anti-war anthem “Fortunate Son”...
Die Capital Craft Beer Festival is ‘n premium bier festival in Pretoria. Dit vind Saterdag 6 Julie 2013 plaas by die Voortrekker Monument en ons het 2 stelle dubbel kaartjies om weg te gee....
Stoute Boudjies! Vir die wat iets soek om te doen vanaand ek doen stand-up comedy vanaand saam met Hannes Brummer, Chris Forrest en Eureka Nkese. Dit is ‘n free show, jy kan al die...
Newton se Mary Fitzgerald Square in Johannesburg gaan op die 4de Oktober 2013 die Vodacom In the City Festival host. alt-j (Ja, ek het ook geen idee wie hulle is nie) en Boyz Noize...
Ons weet dat baie van die gevaaalik.com lesers nie regtig lesers is nie, hulle hou baie meer van prentjies kyk. Dit is hoekom hierdie infographic deur Below the Lion so cool is. Lekker baie informasie,...
‘n Groot stapel “voedsel” van techno video’s is dames met min klere. En Benny Benassi is bekend vir sy sexy video’s. Ek moet erken dat die musiek nie veel vir my doen nie, maar...
Slipknot het hierdie jaar (dit is nou 2013 vir die van julle wat wake and bake) die Download Festival geheadline. Hulle het nuwe overalls gehad en hulle maskers het ook slightly verander. Hulle tree...
Maandag suig, daarom dink ek dit sal goed wees om so paar “Random Gevaaalikehede” met julle te deel elke week. Net random images wat ‘n sekere gevaaalike leser elke week vir my stuur. Sommige...